Forums
Die nuwe Kom Ons Braai lyk nice. 147
Vir die wat nie hulle decoder gespin het nie. 😉
Ek het my al siek gelag vir…
Ek het my al siek gelag vir die mense op die program, voor almal bedank hulle vir die lekker kos, net om agteraf sleg te praat.





Lekke program
Dankie vir inligting Willem puik program en puik idees wat mense voorindag kom as hulle braai