Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59457 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die SA wet van 100kg is… Bal gewig Willem Brits -48 minutes ago
In my dae.... Bal gewig Len Loader -1 hour ago
Flip en Tilla, hulle die… Tugela Mouth Resort Willem Brits -1 hour ago
Laai kapasiteit Bal gewig wessels -1 hour ago
Ek het ‘n baie swak Fisika… Bal gewig Wildehont -2 hours ago
Balgewig en vering Bal gewig wessels -2 hours ago
Johan jy slaan die spyker op… Tugela Mouth Resort janwillem -2 hours ago

Epos notifikasies

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Mon, 08/07/2019 - 07:46
Forums

Ek kry die laaste twee weke of so ń e pos vir elke nuwe inskrywing?!

Nooit voorheen dit gekry nie. Ek vind dit iriterend. Al n paar keer gaan kyk by my prodiel en dit is gestel dat ek geen notifikasies kry nie!!!!?

Voorie kan jy dit asb van jou kant af verander?

Ek sal baie waardeer as dit kan stop.

Centurion

Voortrekker

Mon, 08/07/2019 - 08:01

Arie, as dit af is by jou profiel, dan beteken dit dat dit geaktiveer is by individuele insette op onderwerpe.   Ek het so maand gelede ook eposse notifikasies gekry op alle insette op een onderwerp en toe ek terug gaan na die onderwerp gaan kyk na my insette daarop het ek gesien dat ek die Notifikasie opsie geselekteer het.  Ek moes dit self de-selekteer op die spesifieke inset sodat dit kan stop.

Om dit  af te skakel moet die inset "edit" en dan die notifikasie opsie de-selekteer en dan weer save.  Dit gebeur as mens perongelik die opsie selekteer.  Ek kan nie individuele opsies afskakel nie.

Waar my wa staan

Arie

Mon, 08/07/2019 - 15:56

Voorie ek weet nie van global fu nksies nie.

Ek vind ook nie blokkie op individuele drade waar ek iets kan af of aansit nie?!

Ek spandeer soveel tyd om e pos leeg te  maak en my prodiel reg te stel dat ek nie tyd kry om iets op die forum te lees of te skryf  nie.

Ek het op my profiel nou al alles afgesit, nuusbrief, volg en ook die funksie dat iemand my kan e pos.

 

Centurion

Voortrekker

Mon, 08/07/2019 - 16:01

Ek vind ook nie blokkie op individuele drade

 Ek het daardie opsie verwyder Arie - dit is nie meer sigbaar nie.

Kry jy nog epos notifikasies?  OP watter draad of drade?

Waar my wa staan

Arie

Mon, 08/07/2019 - 16:09

Voorie ja ek kry nog ek weet nie op watse drade nie ek delete maar nel die e pos van die forum. Ek gaan nou maar probeer om daai lis as junk te stel, dalk sal dit dan ophou?

Ek is besig met ń taak vir Nedbank en kry so deetig e mails per dag van hulle af saam met dorum s'n gaan dit nogal mal.

Em dink nou net daaraan die een draad is Koffiekroeg