TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61925 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morne Desember 2019 Planne. Willem Brits -1 hour ago
Conradb Caravan Movers Willem Brits -1 hour ago
Andersins ook bekend as 'n … Verkeerde Raad Grootwind -1 hour ago
Baie welkom... Desember 2019 Planne. Len Loader -2 hours ago
Eiland Spa 2019 Desember Desember 2019 Planne. Morne -3 hours ago
Sleep nou, Baie dankie vir… Caravan Movers Conradb -4 hours ago
Hi Willem Brits, 

Baie…
Caravan Movers Conradb -4 hours ago

Raai die Bokke se telling.

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Mon, 28/10/2019 - 19:39

Ek begin die draad om die ander een te spaar, hoop nie ek het iemand se telling verkeerd / gemis nie? 

 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Mon, 28/10/2019 - 19:52

Johann L. 

Bokke 21.     Engeland. 18.

Wildehont 

Bokke 15.  Engelse 13

Willem Brits

5 in die guns van die bokke wink

Chris Boucher

Bokke 21.       Rose 17

Auntie

Bokke 16   Engelse 11

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 01/11/2019 - 19:08

Ons het in Sasolburg, by 'n klub, 'n groot familie tafel bespreek, almal gaan Soringbok t-hemde dra. Die klub het 'n lekker groot skerm TV.

Glo die bokke gaan nie teleurstel nie✊✊ 

Waar my wa staan

Arie

Sat, 02/11/2019 - 16:03

Ai maar die Nederlander se hart juig oor ons bkke!!

Mooi game en oortuigende wen.

Wat noem jy ń Engelsman met ń bottel sjampanje?

Ń kelner.