Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -7 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -7 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -8 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -9 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -11 hours ago
Hennie's toe vanaand Springbok rugby Rona du Plessis -14 hours ago

Cape Town Cycle Tour 2020

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

ct

Wie gaan saam ry?  Ek en Lapskag het al ingeskryf en sal dan op Sondag 8 Maart die 109 km aandurf met ons 2 wiel trap masjiene.   Lappies sê hierdie sal sy 11de keer wees wat hy deelneem en my eerste.  Ek sal maar moet plan maak om saam met hom 'n oefen rit of 2 te doen sodat hy vir my 'n paar tips kan gee smiley

ct

Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Tue, 10/03/2020 - 08:36

Agter os kom ook in die kraal. Dankie julle ek was nie so vinnig soos Voorie nie maar het veilig klaar gemaak, 4 ure 39 min en kon laas jaar se tyd met 40 min verbeter. 

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Tue, 10/03/2020 - 08:48

Die pienk teddie is my klein dogter sin wat saam gery het as simbool vir al die mensies met kanker, en om as bewusmaking daarvan. My bydrae is maar min maar die gebede saam dit baie.

My dogter se vriendin, Sarie is ook so paar maande terug gediagnoseer met borskanker, die een bors is reeds verwyder. Die ene was dan speciaal vir haar en vir my vrou Nellie wat ook n melenoom op die linker been gekry het en dan nou genees is.

Ek het my kleindogter n nuwe ene belowe en die ene met die nommer gaan na Sarie toe om haar te motiveer op haar herstel pad vorentoe.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 10/03/2020 - 08:50

Lappies ek vermoed daardie pienk teddie bied baie windweerstand? smiley

Ek het vanoggend vroeg so met die son se opkom gou 'n 30km "recovery ride" gaan doen hier in Darling.  Man dit was nou heerlik!

D

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Tue, 10/03/2020 - 08:59

Daai windweerstand doen ek met 'n lied in my hart vir waarvoor dit gaan. Maar hy het die wind gebreek en ek het in sy slipstream gery die hele tyd wat lekker was. MY los maker is sommer heir klaar in die kantoor smiley

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 12/03/2020 - 07:02

Nou Ja.  So kom alle lekker avonture tot 'n einde.   

Nou wag ek weer tot die 94.7  Ride Joburg inskrywings oop gaan en hoop dat Lapskag my hierdie jaar sal join om dit te gaan trap smiley

Ek hoop om weer die kans te kry om die Argus te gaan trap!

argus

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Thu, 12/03/2020 - 07:08

Die man lyk baie gefokus langs daai see, gaan net vorentoe wink. Lapskag wag om te hoor van werk. Sy huidige kontrak is nie hernu nie en is dus werkloos die einde van Maart. Maar hy sal graag nog wil ry en dalk iewerste saam Voorie wil ry. Tyd sal leer.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus