Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bygelowig Geert - Ballito Geert -1 hour ago
Geniet Ballito Geert - Ballito Rona du Plessis -3 hours ago
12 dae Geert - Ballito Geert -6 hours ago
Dinokeng Camp and Leisure November 2026 Geert -6 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Wessel November 2026 Rona du Plessis -9 hours ago

Welkom terug Oom Len!

Worcester
Profile picture for user Wildehont
Submitted by Wildehont on

Ek het die titel van die draad verander aangesien ons nou weet dat Oom Len na ‘n paar operasies aan die herstel is, en weer gereeld van hom laat hoor hier al sterk hy nog aan. 

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 18/09/2020 - 08:30

Sterkte met die herstel en vat dit maar rustig, op hierdie ouderdom is die herstel tyd net langer.

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Fri, 18/09/2020 - 14:15

Het n lekkerlees en Kruger se dinamika uit n ander hoek.  Sal graag wil Postnet stuur vir Lennie. Kan een van sy kennise dalk die inligting vir my epos.

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Fri, 18/09/2020 - 16:20

Willem, as n pakkie met Postnet gestuur word, moet ek dit adreseer aan n Postnet depot waar dit afgehaal word. Die ontvanger se naam en  cell no gee ek die kant.Postnet stuur sms sodra dit by hulle land, en dan moet persoon wat dit afhaal, die sms wys en id wys.

So dit kan nie Len wees nie, dalk sy vrou? Foto van boek.Kruger

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 19/09/2020 - 10:53

Ek wil ook net sê hoe bly ek is dat Len soveel beter is.  Hoop die herstel is elke dag 'n bietjie beter en dat hy een van die dae kan teruggaan na sy huis.

 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 22/09/2020 - 13:55

Die steke is uit by Len. Hy is baie bleek en doodmoeg. Chirurg het die steke self uitgehaal en weer herhaal dat dit n wonderwerk is dat Len hierdie groot ingryp oorleef het. Hy het weer sy  woorde herhaal van daardie Dinsdagnag. Dankie Here. Len gaan nou Woensdag die 30ste vir die angiogram wat soos n berg vir hom voorle. Baie dankie vir die omgee. X

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 24/09/2020 - 09:28

Ek hoop Len word steeds by die dag  gesonder.   Dit kom voor of daar wel 'n krisis was wat hy gelukkig oorleef het.   Ek is so bly om dit te hoor.   Ons hoop een van die dae kan Len self weer hier lees.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus