Not who would you like... who's gonna get it
Me thinks Donald....
Wie ookal wen
Ons sit nog steeds met mooi praatjies Cyril en die ANC en ek sien hulle beweeg al hoe nader aan ons pensioengeld
Ons sit nog steeds met…
Ons sit nog steeds met mooi praatjies Cyril en die ANC en ek sien hulle beweeg al hoe nader aan ons pensioengeld
haha what you think....
The piggy-bank, she is phelile.... Think they haven't been looking to get their greedy currupt hands on that ?
C19 was a blessing for them, now they will blame the gogga, instead of the REAL reason >ad nausiem> whine about socal assistance & it's gonna be gone.. By the time the curruption, fraud & theft become clear.... WHO? US? NEVER! Try then to unravel it.....
SIGH.................
OK but back to the good ól USA
who do you think's gonna get the rent free big house... put a name down there is no right or wrong just your opinion.
My mening
In 2016 het ek gesê Trump gaan wen, en hy het. Hierdie jaar het ek weer gesê hy gaan wen. Al is Biden tans voor, moet mens nie onderskat hoe konserwatief Amerikaners is nie.
Ek het vir en met Amerikaners gewerk vir drie jaar. Hulle is grootbek oor vryheid van spraak ens, maar die meerderheid wit Amerikaners is net so konserwatief as Afrikaners, indien nie nog erger nie. En hulle het ‘n reusagtige middelklas wat baie verbruiksgerig is. Hulle is nie lus om hulle lekker lewe prys te gee om vir immigrante ‘n plek in die son te gee nie.
Ek mag verkeerd wees, maar ek sal effens vebaas en bietjie teleurgesteld wees as Biden wen. Ek glo egter nie die stryd gaan verby wees wanneer die stemme klaar getel is nie. Trump gaan dit nie aanvaar om te verloor nie.
Stem saam met Chris W/H,,…
Stem saam met Chris W/H,, Trump gaan nie maklik oor gee nie, maar, ek dink hy behoort met 'n klein meerderheid te wen. Ek hoop so.





Withuis bewoner
Môre Warren
Ons sal maar moet wag en sien.Ek hoop die lot stem met hulle verstand en nie met 'n liberale gedrewe sentiment nie.
Groete