Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Smokey Joe Braai met 'n Weber Geert -1 hour ago
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -16 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 day ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 day ago

Whose got the big rent-free house..... Donald or Biden?

Jozie
Profile picture for user TWTFAWC
Submitted by TWTFAWC on
Forums

Not who would you like... who's gonna get it

Me thinks Donald....

Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Wed, 04/11/2020 - 10:07

Môre Warren

Ons sal maar moet wag en sien.Ek hoop die lot stem met hulle verstand en nie met 'n liberale gedrewe sentiment nie.

Groete 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 04/11/2020 - 10:17

Ek is nie n kenner nie maar dink dit gaan n naby resultaat wees

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Wed, 04/11/2020 - 10:26

Ons sit nog steeds met mooi praatjies Cyril en die ANC en ek sien hulle beweeg al hoe nader aan ons pensioengeld

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Wed, 04/11/2020 - 12:09

  Ons sit nog steeds met mooi praatjies Cyril en die ANC en ek sien hulle beweeg al hoe nader aan ons pensioengeld

haha what you think....

The piggy-bank, she is phelile.... Think they haven't been looking to get their greedy currupt hands on that ?

C19 was a blessing for them, now they will blame the gogga, instead of the REAL reason >ad nausiem> whine about socal assistance & it's gonna be gone.. By the time the curruption, fraud & theft become clear.... WHO? US? NEVER! Try then to unravel it.....

SIGH.................

OK but back to the good ól USA

who do you think's gonna get the rent free big house... put a name down there is no right or wrong just your opinion.

 

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Wed, 04/11/2020 - 13:43

In 2016 het ek gesê Trump gaan wen, en hy het. Hierdie jaar het ek weer gesê hy gaan wen. Al is Biden tans voor, moet mens nie onderskat hoe konserwatief Amerikaners is nie.
 

Ek het vir en met Amerikaners gewerk vir drie jaar. Hulle is grootbek oor vryheid van spraak ens, maar die meerderheid wit Amerikaners is net so konserwatief as Afrikaners, indien nie nog erger nie. En hulle het ‘n reusagtige middelklas wat baie verbruiksgerig is. Hulle is nie lus om hulle lekker lewe prys te gee om vir immigrante ‘n plek in die son te gee nie. 
 

Ek mag verkeerd wees, maar ek sal effens vebaas en bietjie teleurgesteld wees as Biden wen. Ek glo egter nie die stryd gaan verby wees wanneer die stemme klaar getel is nie. Trump gaan dit nie aanvaar om te verloor nie. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus