
Wat beter manier om 'n see kampeer vakansie af te sluit as met 'n lekker kamp in die Bosveld
Na on 19 nagte Kaap toer kuslangs is dit heerlik om weer voete in die Bosveld te sit. Ons kamp die naweek by Zaagkuilsdrift duskant Pienaarsrivier.
Die kampeerplekke het skadu afdakke gekry. Ek was skepties gewees daaroor, maar met aankoms in 2pm somer middag son, was die afdakke 'n groot plesier om kamp onder op te slaan - en dit lyk goed!






Meet 'n bietjie
Middag Voortrekker
Dit lyk na 'n groot verbetering. Meet bietjie veral die hoogte van die skadu afdakke.
Ek hoop jy het 'n maatband by jou, anders sal jy moet improviseer, en by huis gaan omskakel na korrekte waardes.
Vind sommer uit by die eienaars/bestuur of daar wel voels deur die wintermaande is.
Dankie by voorbaat.
Nee kyk, daai Mahindra werk…
Nee kyk, daai Mahindra werk vir sy geld, geniet dit!!
Wessel die pale van die…
Wessel die pale van die afdakke is 6m aan die voorkant en 4m agter. Sal jou sleepkombinasie pas? ![]()
Zaagkuilsdrift afdakke
Môre Anton
Dankie man. Jip, as ek die bande afblaas, sal ek dit maak.![]()
Dit moet net koeler word, dan gaan ek soheentoe.
Dalk moet jy hierdie laaste paar insette van jou, skuif na die resensie blok van ZK-drift. Dan is alles mooi bymekaar.
Groete
Hallo Wessel. As jy kyk…
Hallo Wessel. As jy kyk onder Zaagkuilsdrift by resensies dan sal al die forum onderwerpe ook vertoon.
Swem Jannie swem
Môre Shaun
Wat is fout, kan jy nie swem nie, hou jy nie van sand tussen die tone, of is dit die skamel gelede meisies wat jou pla by die see???![]()
Groete
Ek is swem se baas
Ek is swem ek en water soos sout en peper die meisies by die see n plus punt![]()





Maggies, maar julle is…
Maggies, maar julle is beslis nie skaam om nóg te kamp nie !
Moet sê, dit lyk heerlik en ontspannend.