Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -3 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -3 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -4 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -5 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -7 hours ago
Hennie's toe vanaand Springbok rugby Rona du Plessis -10 hours ago

Curriebeker 2021

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher
Submitted by Chris Boucher on

En toe vergeet my WP-span dat hulle gisteraand 'n semi-finaal teen die Blou Bulle op Loftus sou hê. Hulle daag toe glad nie op nie??

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 05/09/2021 - 08:06

Nogal nêlaugh

En toe vergeet my WP-span dat hulle gisteraand 'n semi-finaal teen die Blou Bulle op Loftus sou hê. Hulle daag toe glad nie op nie??

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sun, 05/09/2021 - 10:23

Ag wat, so baie ander dinge daar in Bloubul-land laat 'n mens jou kop in skaamte sak dat ons darem iets vir hulle moet gee om te vier !  Geluk Bulle !

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 05/09/2021 - 10:30

Chris, ja dit was nogals so iets gewees.

Wat het met gister, Saterdag se spanne gebeur ?

Wie speel teen die bulle volgende naweek ?

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Sun, 05/09/2021 - 20:27

Wie speel teen die bulle volgende naweek ?

Die Haaie gaan teen die Bulle verloor 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus