Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -11 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -19 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -19 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -21 hours ago

Desember 2021 - Koffie Kroeg

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Nou ja dit is die laaste maand se eerste dag.

Klaar koffie gehad 👍☕
Vat die Ford vanoggend na Syd's Suspension toe.
Heidelberg GP
Profile picture for user StephanS

StephanS

Fri, 31/12/2021 - 07:37

Môre sê almal. Mag daar 'n geseënde 2022 op almal wag.

Wessels - sy is 'n aandeelhouer in 'n Dealership in Pinetown so gaan maar min vir jou skyfies kan doen wink. Hulle smokkel in die 2de handse mark met bietjie meer upmarket karre ( ek gaan nie meer sê nie want Anton sal my uitskop vir "free marketing" laugh)

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus