Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 minutes ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -16 minutes ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Geniet jou video's... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -13 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -23 hours ago
ANC is soos.... November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Nou reën dit lekker!

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps
Submitted by Frieps on
Forums

Hier in Hartenbos het die son vanoggend geskyn.  Vanmiddag het die wolke begin oortrek en donderweer begin.  En nou reën dit lekker.   Heerlik!

Ons wou 'n pot op die kole maak vanaand.  Colin het hom nou begin op die gasstoof in die tent.  Wat is nou lekkerder as dit?   Kos op die stoof, 'n glasie in die hand, lekker rugby kyk en reën op die dak?   Dis darem swaar om so te suffer as jy kamp ne? wink

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 17/02/2019 - 08:30

Phallas reen dit aan en af vir laaste 3 dae awsome ja nee Stoffel sulke mense laat my kop net skut

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sun, 17/02/2019 - 19:08

Ek lees oor die lekker reen orals rondom Pietersburg, maar in Pietersburg self is daar gereeld n vinnige donderstorm en dan als oor. Nog nie lang lekker reen gehad nie.

Moet regtig vir my n reen meter kry sodat ek kan saam praat.

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sun, 17/02/2019 - 20:31

...... met sy hoofoorsprong in George's Valley is die hoofslagaar van Tzaneendam. Die dam was maar 8% vol. Dus sal dit baie water benodig om die vlak te laat styg.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 11/10/2020 - 12:27

Ek kyk nou op Sanparke se kameras, dit is lieflik nat by Satara en Punda.  Die noordelike gebied van die tuin kry goeie reen die jaar.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus