Forums
Mag jy 'n lekker dag hê Johan. Ek weet jy sê dat jy elke dag bederf word, maar mag vandag 'n bietjie meer spesiaal wees met vroulief en die dogters se gekoer rondom jou.
Baie geluk
Middag "ou" Herfsblaar kampeerder
Ek hoop daar lê net 'n fantasiese nuwe lewensjaar voor. Ek bid jou toe, net blydskap, gesondheid en beskerming.
Johan jy moet 'n baie…
Johan jy moet 'n baie geseënde dag en nuwe lewens jaar geniet, mag dit net seëninge en baie kampe bevat.
Hiep hiep!
Lekker verjaar Johan. Ek wens jou God se rykste seën in die nuwe lewensjaar toe.
Middag Johan (Lapskag)
Baie geluk met jou verjaarsdag vandag. Goeie wense en seëninge vir jou nuwe lewensjaar toegewens.
Baie dankie julle, ek was…
Baie dankie julle, ek was lekker bederf met 'n groot ontbyt by die kwekery se eetplek.





Mooi jaar vorentoe Johan.
Mooi jaar vorentoe Johan.