Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -3 hours ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -4 hours ago
Rona November 2026 Johann L -4 hours ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -14 hours ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -15 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -15 hours ago

Cherry Royal 12mm Jurgens Kas bord

Pretoria
Submitted by Kamp_vriend on
Forums

Goeiedag Kampvriende

Met my vorige gesprek het ek kamp vriende se hulp gevra oor inligting om met n karavaan by Koffiebaai te gaan kamp. Ek wou graag inligting oor die paaie, kampplekke, ens kry. Maar helaas daar is op alle fronte, selfs met e-posse na geadverteerde kamp plekke in daardie omgewing geen nuttige inligting nie. Die indruk wat geskep was is: BLY WEG. Tragies

Vandag het ek weer n inligting versoek. Waar kry mens 12mm Cherry Royal  bord waarmee Jurgens karavane se kaste gemaak word. “Kas bouers” in Pretoria kyk my verskrik aan, blykbaar is dit n Staatsgeheim.

Kan iemand help ?

Brits

Wessel Strydom

Tue, 28/02/2023 - 16:03

Middag Anton

Natuurlik wil die ou 'n kas in in sy Jurgens regmaak, of nog 'n kas inbou.

Ek moes darem jou ook bietjie tergsmiley

0
Pretoria

Kamp_vriend

Tue, 28/02/2023 - 19:42

Wil n klein nuwe bedkassie maak. Het nog net in Pretoria navraag gedoen. Sal nou maar verder kyk soos Eastlynn Wood Centre. Dankie

Sal sake baie makliker en goedkoper maak as iemand dalk n afval stuk het en wil verkoop. Soek net n stuk van 800 mm x 30mm

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 01/03/2023 - 05:49

Môre Kampvriend

Ek klink seker soos 'n vasgehakte plaat. Bel Brits woonwaens en hoor of hulle daarvan het. Hulle het vir baie jare groot herstelwerk en veranderinge aan Jurgense gedoen.

Vra om met Francois Stander te praat, tel 012 2525 169

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 01/03/2023 - 11:01

Môre kampvriend en al die ander

Ek was gou Brits woonwaens toe. Francois vra dat jy hom asb whats up met 'n foto van die hout wat jy soek. Hy kan dalk dit hê, of opspoor.

Die regstelling is dat die landlyn nommer lankal ontkoppel is, sy nommer is 082 572 6529

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus