Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Pretoria November 2026 Geert -1 day ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 day ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -1 day ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Eerste buite seisoen kamp

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Nou na 24 jaar is dit my en Berdien se beurt vir buite seisoen kamp jongste een maak skool klaar die jaar dan gaan sy onderwys swat. Ja ons sien uit daar na want gewoonlik is dit goedkoper en stiller as gewoonlik ons kyk na die volgende opsies. Serengeti - Groblersdaal Drie berge hulle mos erens by Brits die oord is blykbaar baie gewild, Koro Koro - Bela Bela en Klein Kariba ook Bela Bela jons soveel ander ook om van te kies Groete

Geniet daai stil kampe Sleep nou, ons het nog so 6 jaar om te gaan dan is ons daar as die liewe Heer ons spaar.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 10/05/2017 - 08:42

Geniet dit julle.   Ons sal nog vir die volgende 2 dekades maar die jong latte geniet op die kamp.

3 Berge is lekker rustig ja.    Gaan staan 'n week op 3 Berge en dan 'n week op Dube!   Hulle is lekker naby aan mekaar.

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Wed, 10/05/2017 - 08:55

Mmmmmm, dit werk LEKKER, so buiteseisoen, soos ons, Sommer ENIGE tyd, maar some dink ons kan maar, ek meen, Ek werk darem al 51jaar!!!!

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Wed, 10/05/2017 - 09:19

Dube is vir my lekkerder as Drie Berge en `n midweek daar is maar R500 is dieselfde prys al vir die afgelope 3 jaar. Van sondag middag 2 uur tot vrydag oggend 10 uur

 

Groetnis

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 10/05/2017 - 09:34

Ons gaan ook so eenkeer per jaar buite seisoen (mid week special) en dan eenkeer binne seisoen sodat kleinkind kan saan gaan. Dit is nou so vandat my skoonseun so 'n noodlottige ongeluk gehad het

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 10/05/2017 - 09:34

Sleep nou, julle gaan dit baie geniet.  Mens is die rustigheid vanself as jy so lank op een plek kan staan.   Onthou, hier onder in die Kaapprovinsie is ook lekker kampe met baie redelike maandelikse tariewe.wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus