Jaag hom hier - anything goes - (wel, almost anything)
Daar hoor julle nou
Daar hoor julle nou, uit die baas se mond, anything goes. Ek gaan nou dink aan 'n lekker juicy storie om hier te plaas.
Jy kan maar laat waai, Arie!![]()
Sies! Weet nie waaroor nie!!…
Sies! Weet nie waaroor nie!!!!!
Frans hou julle lekker vakansie? Jy moet elke oomblik en elke sekonde deeglik geniet! EK hoop darem daar is so 'n knertsie ook so nou en dan betrokke.
More is al..
More is al Donderdag, een dag nader aan die naweek!!
Tyd laat nie op hom wag nie,…
Tyd laat nie op hom wag nie, so stap hy aan...
Nee o hel Frans!
Teen die tyd dat ons bymekaar uitkom, gaan jou tong al uithang! Sal maar definitief vir jou 'n spyker in die koffie moet gee!
Frans, nou jaag jy my meor…
Frans, nou jaag jy my meor meter op, van jaloesie.??
Ek sien dan nie 'n meter nie…
Ek sien dan nie 'n meter nie?
Is hy is daar aan die linkerkant.
Goeie more WW
Nie Persoonlike meter
Willie, dis nie individuele meter nie, net totale syfer vir al die gesprekke van ALMAL.








nog enetjie - ......
nog enetjie - ......