Jaag hom hier - anything goes - (wel, almost anything)
Van Frans gepraat, waar is…
Van Frans gepraat, waar is hy?
Nou dat jy dit noem, val dit my by hy is baie stil, of hou die bouery hom nog besig?
VW, ja Frans het laat weet…
VW, ja Frans het laat weet die bouery en baie ander dinge gaan hom vir 'n paar maande baie besig hou en darem gewaarsku hy gaan stil raak. Maar hopelik is hy daarna weer terug, in sy volle glorie. Ek mis hom ook. Niemand wat nou meer vir my blomme stuur nie.![]()
Ek was vir 'n oomblik…
Ek was vir 'n oomblik bekommer oor die blomme.

Gewonder wie het nou weer gesterf (die forum verlaat) sonder dat ek iets weet.
Met die oprol van onder vang…
Met die oprol van onder vang my oor die "7 lede aanlyn" en voor ek stop wonder ek wat doen die forum nou met 7de Laan.
LMGA, mens lees nie altyd nie en maak dan jou eie gevolgtrekking.
Mmmmm, ja, en meeste van die…
Mmmmm, ja, en meeste van die lede is tjoepstil. Nie lus vir gesels nie.![]()
![]()
Ons gaan nou vir 15 000!…
Ons gaan nou vir 15 000!![]()
amper 'n jaar later ![]()









HUH!!!!!