Forums
Goeiedag kampvriende
Na die goeie terugvoer oor Manyani wil ek nou graag weet wat is die beste pad en pad toestande om vanaf Modimole (Weesgerus) te ry na Manyani.
Kampgroete
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| vars terugvoer?? | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -1 hour ago |
| 7 Oktober | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
| Dis erg! | Kgalagadi Oktober 2026 | Rona du Plessis -1 hour ago |
| Rona ... | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
| Jan... | Vakansiebeplanning 2026/27 | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Wessel | Vakansiebeplanning 2026/27 | Jan Meyer -2 hours ago |
Goeiedag kampvriende
Na die goeie terugvoer oor Manyani wil ek nou graag weet wat is die beste pad en pad toestande om vanaf Modimole (Weesgerus) te ry na Manyani.
Kampgroete
Chris S....
Dankie vir jou moeite. Dit is sekerlik 'n beter pad, maar net mooi 64km verder vir my.
Gelukkig bly alles mos gestoor op die forum, en kan ek dit weer nagaan, soos tyd naderkom.