Forums
Goeiedag kampvriende
Na die goeie terugvoer oor Manyani wil ek nou graag weet wat is die beste pad en pad toestande om vanaf Modimole (Weesgerus) te ry na Manyani.
Kampgroete
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Johann ek was nou juis besig… | Forum Herstel en terugvoering | Voortrekker -1 hour ago |
| Chris B | Forum Herstel en terugvoering | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Chris B... | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Kennisgewing. | Forum Herstel en terugvoering | Johann L -1 hour ago |
| Kom ek probeer weer | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
| Dit is die eerste keer wat… | Forum Herstel en terugvoering | Voortrekker -1 hour ago |
Goeiedag kampvriende
Na die goeie terugvoer oor Manyani wil ek nou graag weet wat is die beste pad en pad toestande om vanaf Modimole (Weesgerus) te ry na Manyani.
Kampgroete
Chris S....
Dankie vir jou moeite. Dit is sekerlik 'n beter pad, maar net mooi 64km verder vir my.
Gelukkig bly alles mos gestoor op die forum, en kan ek dit weer nagaan, soos tyd naderkom.