Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -3 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -3 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -4 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -5 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -7 hours ago
Hennie's toe vanaand Springbok rugby Rona du Plessis -10 hours ago

Balie's gat in Sederberge

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Vir my vriende met hulle 4x4 trokkies en toepaslike kampeertorusting, vestig ek die aandag op die plek. Dit is so 72km vanaf Ceres op die R303 te vinde.

Gaan soek gerus die oord op die internet. Die natuurskoon lyk baie mooi. Daar is egter 'n waarskuwing-----as jy met 'n boswa wil kom kampeer, MOET jy met 'n 4x4 voertuig sleep.sad

 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus