Forums
My beurt...
Vertrek more oggend na Sabie waar ek oorslaap en dan Sondagoggend in by die Malelane hek vir 7 nagte se rus en vrede...op oompie Paul se plaas.
Vrede en voorspoed vir almal wat agterbly en vir die ander wat op die pad gaan wees RY VEILIG moenie in die koerant terugkom nie
Groetnis
Ai, dis darem gerieflik om…
Ai, dis darem gerieflik om so naby die KNP te bly. Sommer tjoef-tjaf dan is julle daar. Ek hoop julle gaan veilig ry en alles baie geniet.
Veilig ry en geniet dit …
Veilig ry en geniet dit Waar slaap julle oor in Sabie?





Jou Lucky fish! Julle moet…
Jou Lucky fish! Julle moet dit geniet en ons op hoogte hou.