Ons vertrek eersdaags vanaf Pretoria na Marakele. Wat is die beste roete, oor Brits of BelaBela?
ARIE: Die pad oor Brits is huidig in n haglike toestand na die groot reen. Weet nie hoe lyk dit verder nie maar rondom Brits baie erg.
Die taxis het laasweek alle paaie na Brits versper en ge eis dat die paaie regemaak word, die volgende dag was daar n kontrakteur wat so 300m herstel het, nog nooit weer gesien nie.
FRIKADEL:
Arie het geskryf:
Die pad oor Brits is huidig in n haglike toestand na die groot reen. Weet nie hoe lyk dit verder nie maar rondom Brits baie erg.
Die taxis het laasweek alle paaie na Brits versper en ge eis dat die paaie regemaak word, die volgende dag was daar n kontrakteur wat so 300m herstel het, nog nooit weer gesien nie.
Arie is reg, ek sal eerder Bella Bella omry, en nee die pad is nie verder nie.