6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Traction control Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Braai Lux Oktober 2026 saam gesels Geert -5 hours ago
Kappie e Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -8 hours ago
Wen 'n Hilux Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 hours ago
Gesiggies Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -10 hours ago
Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -10 hours ago

Kwa Rie Dundee - deur Segekok

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
Forums

Dankie Segekok vir jou Foto's en beskrywing van Kwa Rie Kampplek by Dundee.

Dit lyk na 'n baie lekker plek om te gaan kamp en dan ook sommer Normandien Pas te gaan aandurf!

LEES GERUS MEER OP KAMPBLAD:  Kwa Rie - Dundee

SEGEKOK:Dit is nogal n lekker kamp plek.  Reg langs die Dundee Golfbaan.  Mens weet nie eers mens is eintlik in die dorp nie. As dit nie so droog is nie is die natuurlike water panne mooi vol water en ek glo mens sal dalk n lyntjie kan nat maak.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus