Forums
Your wive's mother is your mother-inlaw.
Your wive's father is your father-inlaw.
Your wive's sister is your sister-inlaw.
Your wive's brother is your brother-inlaw.
Thus your wive is the "LAW".
Vrou nr 1: "Sê jou man ooit…
Vrou nr 1: "Sê jou man ooit vir jou jy is mooi.
Vrou nr 2:"Ja, hy het juis gisteraand vir my gesê- jy is 'n mooi een"
'n Man en sy vrou ry in hul…
'n Man en sy vrou ry in hul motor en het 'n argument gehad. Nou praat hulle nie met mekaar nie. Hulle ry verby 'n plaas en sien 'n klomp varke.
Sarkasties vra die man : "Family of yours?"
Vrou: "Yes, all my In-laws."
Ek kon destyds 'n woonstel…
Ek kon destyds 'n woonstel oorkant die dieretuin kry vir 'n baie billike prys.
Het dit toe nie gekoop nie. Dit was te naby aan die skoonfamilie (dieretuin)





Nou kyk nou net daar! Dis…
Nou kyk nou net daar! Dis mos hoe mens dit moet sien en verstaan.