Forums
Dagsê,
Ons toer die einde van die jaar deur die Krugerwildtuin en wil 'n paar aande in die Mosambiek deel van die Oorgrenspark bly. Is dit die moeite werd en as dit is waar? Masinigirdam is een van die plekke wat 'n moontlikheid is.
Ons gaan met tente, sleepwa en 4x4.
Enige raad asseblief?
Dankie
Louis
FRIKADEL: Alles wat jy kan om malaria af te weer.




