Forums
Persoonlik dink ek dis een van die mooier gedeeltes van ons land - laat ons bietjie hoor wie kamp waar op die Panorama Roete?
VOORTREKKER: Ek het nie n idee waar die panorama toete is nie?
SEGEKOK: Ons kamp graag by Merry Pebbles in Sabie en ry dan van daar af na al die watervale en die plekke daar in die omgewing




