Drie Berge karavaanpark 2017
Atikel Logo
3 Berge... Hier kom die Louw's! Die seuntjies is soos gewoonlik uit hulle kassies... Dit gaan woes hier agter in die kar. Hehehe. Soos altyd is die pad net te lank vir die woelwaters en elke keer wat Anton jnr n berg sien skreeu hy... "kyk!!!!!
Was laas naweek weer by ‘n ou gunsteling Bush ‘n buck buite Brits baie naby aan Kokoriba in die bosveld.