Soek > Search
| Nuutste 4X4 Insette | Deur | 4X4 Onderwerp | |
|---|---|---|---|
| In vanoggend se Citizen is … | Grootwind | 8 months 3 weeks ago | 4x4 met Andre |
| Uitslae na 1ste week | Wessel Strydom | 8 months 4 weeks ago | Da-kar en Da-bakkie |
| Herman... | Wessel Strydom | 8 months 4 weeks ago | Da-kar en Da-bakkie |
| Nou hoe kry jy ñ Landrover… | neef Herman | 8 months 4 weeks ago | Da-kar en Da-bakkie |
| Herman... | Wessel Strydom | 9 months ago | Da-kar en Da-bakkie |
| Defender | neef Herman | 9 months ago | Da-kar en Da-bakkie |
| Kan nie wag nie! | Grootwind | 9 months ago | Da-kar en Da-bakkie |
Nuwe 4X4 Onderwerpe
2x4 EN 4X4 ROETES.
Forums
Ons was vyf bakkies waarvan ek die enigste was wat met 2x4 DIFFLOCK . Ons het KUBU deur tot by Sikereti en vandaar die 120 Km sand na Khaudum kamp, en dan tot by die teerpad rundu toe. Ongelooflik het die Hardbody fantasties deur die sand geloop.
- Read more about 2x4 EN 4X4 ROETES.
- 12 comments
- Log in or register to post comments
- 260 views
Kan Toyota dalk by die Citroen leer???
Forums
Ek glo Neef behoort die video te geniet??
- Read more about Kan Toyota dalk by die Citroen leer???
- Log in or register to post comments
- 63 views
So paar nuwe trokkies.
Forums
Alhoewel ek nie 'n Jeep aanhanger is nie, het ek nok altyd van hul trokkies gehou, lyk my hulle gaan weer so paar op die mark sit, weet nie of ons hulle hier sal kry nie?
- Read more about So paar nuwe trokkies.
- 64 comments
- Log in or register to post comments
- 908 views
Steyr Puch
Forums
Die Steyr Puch voertuie is sekerlik die mees doeltreffende 4x4 van almal.
Ek het die voorreg gehad om twee van hulle modelle op 'n 4x4 chalenge te toets so paar jaar gelede.
- Read more about Steyr Puch
- 29 comments
- Log in or register to post comments
- 320 views
Die pad na........
Forums
Hierdie paaie neem jou na die mooiste kampplekke denkbaar....

- Read more about Die pad na........
- 14 comments
- Log in or register to post comments
- 250 views





