Is ons alleen?????
Ek dink ek mag dalk met n "Transformer" gesukkel het............
- Read more about Is ons alleen?????
- 19 comments
- Log in or register to post comments
- 280 views
| Nuutste 4X4 Insette | Deur | 4X4 Onderwerp | |
|---|---|---|---|
| "Watch" my ... | Chris Boucher | 9 months ago | Da-kar en Da-bakkie |
| Ek verstaan die SA 2.4 HiLux… | Grootwind | 9 months ago | Da-kar en Da-bakkie |
| Hilux ongehoorsaam | Wessel Strydom | 9 months ago | Da-kar en Da-bakkie |
| Ford doen goed | Wessel Strydom | 9 months ago | Da-kar en Da-bakkie |
| SA deelnemers?? | Wessel Strydom | 9 months ago | Da-kar en Da-bakkie |
| die Camel manne.... | Wessel Strydom | 9 months ago | Da-kar en Da-bakkie |
| As ek soveel ... | Chris Boucher | 9 months ago | Da-kar en Da-bakkie |
Ek dink ek mag dalk met n "Transformer" gesukkel het............
Ek deel graag;
More forum maters soos ek my Weskus , Richtersveld beplanning af merk wat reeds in plek is vra ek myself en Berdien die volgende af en dis nou waar julle my ook dalk kan stuur in n rigting wat kan help.
Die spelery met 4x4 raak ook nou deesdae 'n so bietjie duur, met die brandstof prys en die prys wat die mense vra om op hul 'baan" te ry. Dan kry mens nog so nou en dan 'n mishap wat soms nogals duur kan raak.
Ek glo die draad sal ander soos ek ook help voorberei vir lang kamp innie bos of waar ook al waar daar nie krag of beskawing is nie, so wat is daai basiese nood items wat jy moet he om n hond uit n bos te kamp hoor van julle