4x4

Nuutste 4X4 Insette Deur 4X4 Onderwerp
EGR afsluit Wessel Strydom 9 months 4 weeks ago Expedition 5.0
Enjin rem in laestrek neef Herman 9 months 4 weeks ago Lae strek ratkas
Lae strek ratkas en 4x4 Wessel Strydom 9 months 4 weeks ago Lae strek ratkas
Ek wil so graag ... Chris Boucher 10 months ago Expedition 5.0
Knertsie 2 slag olie. neef Herman 10 months ago Expedition 5.0
Knertsie 2 slagolie Wessel Strydom 10 months ago Expedition 5.0
Heh heh! Ek onthou nog die… Grootwind 10 months ago Expedition 5.0

Nuwe 4X4 Onderwerpe

Richtersveld

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Julle ek kyk nou die aand n prograam van Johan Botha vergete riviere en toe gaan die program oor die Noord Kaap en die Richtersveld wow julle dis n mooi wereld wat ek glo n ou moet gaan verken. Was van julle al daar gewees hoe vind julle kamp plekke kom vertel bietjie van julle ondervinding

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus