Safari 4x4 roetes
Kyk julle ook die nuwe reeks van Andre en Petri waar hulle die Namakwa roete deursukkel?
Ek het nounet gekyk waar hulle seker in die Richterveld is, praat van 'n pas genaamd Road to Hell.
- Read more about Safari 4x4 roetes
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 114 views




