Lees ek nou hier die storietjies oor free flow mooi anties en gryswater?
Nou die ou kaaskop is maar dom, weet nie wat het gryswater met die eetste twee items uit te waai nie??
Maar ja lat sien hoofletter G sleep my bakkie en ek nou in die storue in?
Oom G, nee free flow op jou bakkie gaan nie mooi jong anties trek nie, daai free flow wat dit doen moet mens op ń meer persoonlike plek instaleer!
Lekket om weer van jou te hoor G!
Voorie, ja jy is reg, maar…
Voorie, ja jy is reg, maar vir menslike gebruik moet jy nie die free flow vir die lug kanale kry nie, dit los ń onaangename reuk!!
Jy moet die free flow vir die bloed kanale kry!!!
Kyk, nou praat julle "stront…
Kyk, nou praat julle "stront" sommer so tussen die gawe dinge deur![]()
Johann....
....beter kon ek dit nie gestel het nie.
Arie wil spog en die ander insette is die kluts kwyt, Toyotas het nie "free flows" nodig nie. ![]()
Nee man Wessel. Haal jou…
Nee man Wessel. Haal jou cat uit en gooi daai reguit pyp in dan sal jy nie nodig hé om 2 ratte laer te gaan as jy die opdraende wil uitry nie.
Maar ja lat sien hoofletter…
Maar ja lat sien hoofletter G sleep my bakkie en ek nou in die storue in?
Nie ek nie oom Arie - dit was Sagrys![]()
![]()
Bly dit gaan nog goed met oom![]()
Daai reguit pyp...
Middag Anton
Jou voorstel sal gedoen word sodra Grompie ongeveer 90 000km geloop het. Dan is dit onder waarborg en diensplan uit, en dalk is katalisator dan verstop.
Die gefoeter is, teen daai tyd is ek dalk te oud om te wil woonwa sleep.





Soos ek verstaan sal die…
Soos ek verstaan sal die free flow in die menslike liggaam te doen hé met die vrylike vloei van lug deur die sisteem sonder enige belemmering - dis nou van inlaat tot uitlaat?