6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Het die rooi kadotjie gesien… Forum Herstel en terugvoering neef Herman -1 hour ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -1 hour ago
Privaat Boodskap Opsie Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago
Foto neem Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -3 hours ago
100de by mekaar. Vakansiebeplanning 2026/27 neef Herman -4 hours ago
Dankie Geert Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -5 hours ago

1000 Insette

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Later vandag of teen more oggend behoort ons die duisendste inset te slaan op hierdie forum.  Dit bewys dat die forum 'n sukses is en ons drink 'n cheers daarop.   Welgedaan, Voortrekker, dit is 'n pluimpie vir jou vir al die harde werk wat jy moes insit.

Hoe lyk dit Frans, sit vir ons 'n smiley op van 'n glas sjampanje!!  yes

Port Elizabeth

Frieps

Tue, 18/04/2017 - 09:58

Johan, hier het ons nie individuele tellertjies nie.  Niemand gaan jou dus kan beskuldig van jou tellertjie opjaag nie. laugh   Hierdie is 'n spanpoging.yes

 

Port Elizabeth

Frieps

Tue, 18/04/2017 - 11:40

Baie oulik, dankie Frans.   Daai eerste outjie  lyk of hy al 'n rukkie besig is om te cheers.   Holy Moly, ons is klaar op 1007.

Klerksdorp

Frans Pretorius

Tue, 18/04/2017 - 11:48

In reply to by Frieps

Freda, daai eerste een het op die vonkelwyntjies vasgehaak!!! Dis soms GIF!!!, met meorse kopseer volgende dag!!!

Dis nou n honderd persent reel. Ek het nov nooit van die tellertjies gehou nie.

Ouens sit sommer iets korts in net om teller te jaag. Het al n paar sarkastiese aanmerkings daaromtrent gehoor. Gelees.

Ek gesels net sommer en geniet dit. Soms faaaait ons mos ook.???

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus