6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -20 minutes ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -33 minutes ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -49 minutes ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -52 minutes ago
Geert se braaivleise.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Traction control Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago

Nog `n tragedie

Pretoria
Submitted by Slowstrike on
Forums

Dit was seker maar net `n kwessie van tyd............ Ek is so bly my kinders is groot 

 

.

Vaalpark

Johann L

Thu, 03/11/2022 - 18:56

Danie, nou lok jy my uit om Bybel te praat.

Die tydvak (gemeente) van die Lao disense (spelling) beteken juis die tyd (gemeente) van mense regte. Is dit nie presies in die tyd waarin ons nou lewe nie, die eiend tyd?

Van die oorspronklike taal na Afrikaans vertaal.

Brits

Wessel Strydom

Thu, 03/11/2022 - 19:17

...van tyd. Hierdie duiwelsdrek beskouings kom net so vanaf ons liberale Westerse lande.

Dit het so stil-stil ingekom, en vorms maak reeds voorsiening vir 'n sekslose keuse. Na bewering is die sekslose aanslag reeds by verskeie plaaslike universiteite ingestel.

Wat nog erger is, kinders en persone moet toegelaat word om willekeurig op 'n daaglikse basis te kan besluit of hulle vandag Pietie of Grietjie wil wees. 

Kan julle dink wat se gevaar dit inhou vir ons kinders, veral by gebruik van toilette by skole, gedagtig aan die gemiddelde hoë ouderdom van deesdae se leerders..

Laat ons maar erken, ons vyand is nie soseer ISIS, en vreemde gelowe nie, maar die mensdom self, hoofsaaklik die  linkse liberale blankes, is ons grootste vyand. 

Onthou die Bybel sê;

ons is in die wêreld, maar moet nooit van die wêreld wees nie. 

Worcester

Wildehont

Fri, 04/11/2022 - 06:14

Gelukkig is ons kinders se skool nog min of meer soos wat my laerskool was 40 jaar gelede. Die saal word bv nog met skriflesing en gebed begin, en daar word nie vir sg diversiteite voorsiening gemaak nie.
 

Ek hoop nie die belaglike regulasies, sou dit na afloop van die proses afgekondig word, gaan streng afgedwing word op skole nie. Ek hoop en glo ook dat ons kinders, wat die regte voorbeeld tuis en by die kerk en ons vriende kry, hulle nie gaan steur aan sulke nonsens sou dit afgedwing word nie. 

Oudtshoorn

neef Herman

Fri, 04/11/2022 - 06:41

Stomgeslaan, is nie die woord nie.

Is dit die kinders wat daarop aandring, of is dit vandag se ouers, ek dink laasgenoemde.  Hoe gaan die wereld waar die geslag in gaan grootword wees? En dan moet hulle eendag die besluite neem.

Klink nie na n werklikheid nie,  n "bad movie" is n beter beskrying.

Brits

Wessel Strydom

Fri, 04/11/2022 - 09:03

in liberale lande. Ek het lanklaas hieroor opgelees, maar is onder die indruk dat veral die liberale Westerse lande dit alreeds toepas. Dit is blykbaar lande soos Noorwee, Swede en ek dink selfs Kanada.

Ag man moenie worry,

1]die lot "ditte" gaan sekerlik lekker oorlog maak, elke 2de dag vir die anderkant.

2] wonder of dit 'n groot impak op bevolkings- inkrimping gaan hê. Die arme bloedjies gaan moontlik die grootste genot op aarde misloop, want geslaglose seks, via die internet en selfoon kan mos nie bevredigend wees nie.

Ek is oortuig dat dit ingevoer gaan word. Ouers en oupas sal nou daadwerklik hulle plig as opvoeders moet nakom.

 

 

Vaalpark

Johann L

Fri, 04/11/2022 - 10:03

Dit klink so  bekend, net soos in die dad van Lot?

Baie mense gaan bykom, en agterkom, baie mense is "weg gebeam" of dit gaan die verklaring wees.

Centurion

Voortrekker

Fri, 04/11/2022 - 10:15

In die Roomse tydperk (waarin ons eintlik nogsteeds is) was hierdie tipe dinge algemeen. Waarheen gaan dit?  Wel, in Roomse tye was dit ook aanvaarbaar vir hulle wat wel af was, om jong seuntjies en dogtertjes aan te hou vir bose plesiere.  Moenie verbaas wees dat nie te vêr in die toekoms dit ook aanvaarbaar gaan wees om as 'n trotese pedofiel jou seksuele voorkeure uit te lewe nie...      

Worcester

Wildehont

Fri, 04/11/2022 - 10:38

Al die polities korrekte en woke snert kom van Amerika af. Ongelukkig is hulle mediamasjien reusagtig en baie effektief, en versprei hulle maniere die wêreld oor. Dit kom al van lankal af, toe ons op hoërskool was het ons gedink Amerika is cool en na musiek van daar geluister en hulle rolprente gekyk.
 

Selfs in die boendoes in Zimbabwe en Sentraal Afrika Republiek het ek al kinders met Metallica, Bruce Lee en Spiderman t-hemde gesien. Deesdae met sosiale media, slimfone en die internet is dit net soveel erger. 

Sedgefield

Jan Meyer

Fri, 04/11/2022 - 11:21

My vertroue in die jongmense is nog steeds baie hoog ondanks al die goed waaran hulle blootgestel word.

In my skool jare vroë sestigs was ons verbied om na die Rolling Stones of Beatles met hulle lang hare wat deur die duiwel gestuur is te luister. Dink nie ons het te sleg uitgedraai nie. 

Onlangs met jongmense by verskillende geleenthede en van verskillende agtergronde betrokke gewees en die dissipline was uitstekend. Soveel respek aan ons geselsskap bewys dat ons eintlik skaam gekry het dat ons die ergste verwag het.

Ons as volwassenes word ook net so aan die media blootgestel wat alles sal opblaas om aandag te kry. 

Staar my nie blind teenoor wat aangaan nie maar vertrou my Skepper ten volle al weet ek nie hoekom sekere goed gebeur nie. 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 04/11/2022 - 12:50

Staar my nie blind teenoor wat aangaan nie maar vertrou my Skepper ten volle al weet ek nie hoekom sekere goed gebeur nie. 

Jan 🙏 ek hou van jou laaste en glo as ons kinders reg groot maak sal die res nie saak maal nie.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus