6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel - Almega Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago
Koningskop Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -4 hours ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -13 hours ago
Buitelandse besoekers Oktober 2026 saam gesels Len Loader -13 hours ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -15 hours ago
Dinokeng fooie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -17 hours ago

Alternatiewe sleepvoertuie

Brits
Submitted by wessels on
Forums

Môre vriende

Almal van ons het ons voorkeur voertuig, al is dit soms net in ons drome. Daar word baie gepraat oor fabrikate soos Ford, Toyota, Mahindra, Nissan ensovoorts, maar wie het ervaring van ander fabrikate? Wie sleep byvoorbeeld met 'n Kia, Fiat, Mitshibushi, Amarok of Hyundai produkte en wat is julle mening daarvan. Daar is sekerlik nog vele ander opsies ook.   

Waar my wa staan

Arie

Thu, 02/12/2021 - 17:22

Ek ry ń Fiat trokkie, ientlik ń Ferarri trokkie, Ferarri behoort mos aan Fiat 

Die Fiat trokkie is gebou op die Mitsibushi onderstel en van die enjin tot agter by die dif is alles Mitsibushi.

Ek het haar masr eintlik gekoop omdat ek haar vir ń hengse bargain kon kry, sy is nog steeds ondet dabrieks waarborg en ek het nog twee gratis dienste oor. Sy het net ondet die 40 000 km opgehad toe ek haar gekoop het. Mey ń canopy en ruber in die laaibak het ek haat gekry vir R140 000.

My redenadie was, koop haar maar ek sou haar weer vir meet kon verkoop. Ek het egter so lief geraak vir haar dat ek haar maar gaan hou.

Genoeg krag, trek lekket bestuur gemaklik en baie lig op brandstof, dubbel so lig ad wat Pajero was!

Petrol raak nou suur in haar tenk, maak haar maat neg so elke 2 weke vol.

Pretoria

Ernie

Wed, 23/02/2022 - 20:49

Ek sleep my Jurgens Fleetline met my Audi A4 2.0tdi.Die 130kw en 380Nm sleep baie lekker.Kombinasie baie stabiel met Tando. Diesel verbruik 8-9km/l teen 100-110km/u

Brits

Wessel Strydom

Mon, 07/11/2022 - 12:48

Middag vriende

Ek sien in die nuus dat die P-reeks trokkies omtrent opgekikker is met allerhande foefies.

Ooreenkomstig het die prys ook geskuif na die gleuf kR516 tot kR 641 vir die dubbelkajuite. Dit is nie juis veel goedkoper as die middelklas Hiluxe nie. Ek het Maart '22 ongeveer kR530 betaal vir my 2.4DC Hilux.

Does a Landrover count ? cheeky

So terloops --- The owner of the company for which I work, has taken his father's vehicle away from him he isn't able to drive anymore and get's lost ...

It's the latest Gelandewagen ----- Bought BRAND NEW not more than 2 years ago ---

Now the GW has been my greatest 4x4 desire ever since I drove Unimogs --- and that was in the iddle 1970's --- True 4x4 (all diffs lock up) and just so gorgous --- An absolute beast

So I asked him if he is going to keep it ---- Coversation went like this: - Not bloody likely --- It's already needed a new radiator cost R60 000.00 And I'm having nonsense with the "bluetech" I filled it, but it's come up with 400Km's left before "Limp mode"

So Ja, another 4x4 bites the dust ----- my dream's gone up in radiator steam..crying

 

Brits

Wessel Strydom

Mon, 07/11/2022 - 16:09

Hello Warren

Any vehicle classify according to the heading, even a Land Rover.

Sjoe, I looked at a GW yesterday, not to buy but with jealously. I guess that if they took the GW to  Silverton radiators, they would found the leak and fix it for way less.

This Blue tech grab additive, is an "Europa" additive to clean the exhaust air. Fortunately, my 2.4 Hilux did not qualify price wise for the gadget. According to its manual, some Hilux' s also need that additive.

Unfortunately, a lot of this fancy "thingy's" come at a price, with purchase and forever more. 

    

Brits

Wessel Strydom

Sat, 12/11/2022 - 06:20

Môre Grootwind en ander Ford manne

Julle moet solank afsprake maak by die bank, die nuwe Rangers is blykbaar alreeds hierdie Desember te koop.

Dit pas glo in 'n Kersfeeskous. Koop duur want die gesegede is;

The pain of poor quality lingers long, long after the sweetness of the cheapest price paid, is forgotten!!!!

 

Brits

Wessel Strydom

Fri, 18/11/2022 - 06:04

Môre vriende

Ek het so bietjie gesoek en my volgende trokkie opgespoor, nou net die geld vind;

Hennesney Mammoth gebaseer op 'n Dodge Ram.

755kWatt en 1313 Nm gelewer deur 'n 6.2l V8  Hellcat masjien

Die trokkie is klaar toegerus, Shaun sal skoon jaloers word.

Vaalpark

Johann L

Fri, 18/11/2022 - 06:43

Môre Wessel en ander vriende, ek vermoed daai trokkie word gebruik om trein trokke mee te sleepwink

Wat wil mens met so baie krag maak, om nie eers van die arabiere se bank balans toename te praat nie.

Vaalpark

Johann L

Fri, 18/11/2022 - 06:48

Wessel teen sowat R 7 000 000.00 (sewe miljoen) rand, gaan ek maar verby hou.

Sonder invoer belasting ens.

399,950.00 US Dollars =

6,941,680.72 South African Rand

Brits

Wessel Strydom

Fri, 18/11/2022 - 09:10

.....maar nie begeer nie.

Sulke uitspattighede trek my nie rerig nie. Tog verbaas dit my, die oordrewe mates van die Amerikaners.

My probleem is nie die ongeveer MR7 nie, maar daai TROK gaan nie pas in my garage nie.devil

Brits

Wessel Strydom

Thu, 08/12/2022 - 07:23

Môre GW

Ek sien die nuwe Rangers is beskikbaar, en pryse lyk heel skaflik, dis nou die in die prysklas van afgetredenes. Praat nie van die blinkblaar reeks met V6 masjiene nie 

Wanneer neem jy ontvangs van joune???

 

Brits

Wessel Strydom

Thu, 09/02/2023 - 07:00

Môre vriende

Ek sien vanoggend in die motorbylae van die Business Day  'n padtoets van die Grenadier. Dit is eintlik maar net 'n vervanging van die LR Defender.

Dit sal vanaf Meimaand plaaslik beskikbaar wees. Verwagte pryse is > MR1.5. 

Ek wonder of dit enigsins 'n hap uit die mark gaan vat. Wel, die geharde vorige era Defender ouens mag dalk oorweeg om dit te koop. Aluminium bak en beproefde BMW masjiene, wat kan verkeerd gaan, net bankrotskap??laugh 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus