Forums
Het julle geweet dat daar is n fabriek waar hulle vrouens maak?
Die fabriek is net so buite PE, die naam is Fattis & Moaniss
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Maer Leeu? | Kgalagadi Oktober 2026 | neef Herman -24 minutes ago |
| Kieterkatte | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -40 minutes ago |
| Slange | Kgalagadi Oktober 2026 | Goeie Hout -41 minutes ago |
| 12 Oktober | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
| Betaal vir entertainment | Dinokeng Camp and Leisure… | Geert -3 hours ago |
| Geert, | Dinokeng Camp and Leisure… | Johann L -3 hours ago |
Het julle geweet dat daar is n fabriek waar hulle vrouens maak?
Die fabriek is net so buite PE, die naam is Fattis & Moaniss
Buite PE??
Kyk, as die naam nou net Fattis was, sou ek dink ek was daar gemaak. Maar Moanies? Nee, moet die ander vetties wees wat so baie kan moan hier in die Baai.
Ek het hoeka nou die dag gelees daar was 'n ondersoek gedoen om te sien watter plek in SA het die ongesondste eters. En toe wen die Baai, sowaar.
Darem iets wat ons kan wen.
