Forums
Het julle geweet dat daar is n fabriek waar hulle vrouens maak?
Die fabriek is net so buite PE, die naam is Fattis & Moaniss
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Lapskag dit is foto's wat ek… | Uitsig Agri | Voortrekker -1 hour ago |
| Baie mooi fotos Anton,… | Uitsig Agri | Lapskag -1 hour ago |
| Johann en lede. Ek het die… | Forum Herstel en terugvoering | Voortrekker -4 hours ago |
| Johann ek was nou juis besig… | Forum Herstel en terugvoering | Voortrekker -9 hours ago |
| Chris B | Forum Herstel en terugvoering | Wessel Strydom -10 hours ago |
| Chris B... | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -10 hours ago |
Het julle geweet dat daar is n fabriek waar hulle vrouens maak?
Die fabriek is net so buite PE, die naam is Fattis & Moaniss
Buite PE??
Kyk, as die naam nou net Fattis was, sou ek dink ek was daar gemaak. Maar Moanies? Nee, moet die ander vetties wees wat so baie kan moan hier in die Baai.
Ek het hoeka nou die dag gelees daar was 'n ondersoek gedoen om te sien watter plek in SA het die ongesondste eters. En toe wen die Baai, sowaar.
Darem iets wat ons kan wen.
