Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -13 minutes ago
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -11 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -10 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -11 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -12 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -12 hours ago

Sy hou van visvang!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Onthou ek het op die ou forum vertel van my vrou wat so hou van visvang, maar ek kon nie die foto's van ons eerste vakansie kry waar  ek haar visvang kant die eerste keer gesien het nie.  

Wel ek het vandag op die foto's afgekom:

LOLLA

vv vv

 

En dan op dieselfde spot (paternoster se kant) 'n ander visserman:

vv

 

Pretoria Tuine

DK

Thu, 20/04/2017 - 21:59

My vrou hou ook van hengellaugh.

Maar een dom persoon moet die aas aan sit en die vis weer vrylaat???angry

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 21/04/2017 - 08:12

Ek ken ook vrouens wat hou van visvang.  Maar ek moet bysê, hul vang almal in riviere en nie in die see nie.   Ek dink dit is nogal braaf van 'n vrou om op rotse te staan en visvang.  Volpunte vir Lolla!

DK, jy het my nou lekker laat lag.   Ek dink dit gebeur in die meeste gevalle.  Dit is maar grillerig om aan die aas te vat en om die hoek los te kry in die vis se bek is te erg! laugh

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Fri, 28/04/2017 - 11:27

Dennis, ek moet sê daardie platbek lyk nogal skrikwekkend as hy so sy witkant wys!!!, lyk amper asof hy wil begin menskop opvreet!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus