Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Skerp reuke Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -28 minutes ago
Lekker gelag, Geert,... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -6 hours ago
Goeie Hout ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Laaste probeerslag - dit lol Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -8 hours ago
Lodge gedeelte Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -8 hours ago
Kleedkamers en opwas Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -8 hours ago

Sy hou van visvang!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Onthou ek het op die ou forum vertel van my vrou wat so hou van visvang, maar ek kon nie die foto's van ons eerste vakansie kry waar  ek haar visvang kant die eerste keer gesien het nie.  

Wel ek het vandag op die foto's afgekom:

LOLLA

vv vv

 

En dan op dieselfde spot (paternoster se kant) 'n ander visserman:

vv

 

Pretoria Tuine

DK

Thu, 20/04/2017 - 21:59

My vrou hou ook van hengellaugh.

Maar een dom persoon moet die aas aan sit en die vis weer vrylaat???angry

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 21/04/2017 - 08:12

Ek ken ook vrouens wat hou van visvang.  Maar ek moet bysê, hul vang almal in riviere en nie in die see nie.   Ek dink dit is nogal braaf van 'n vrou om op rotse te staan en visvang.  Volpunte vir Lolla!

DK, jy het my nou lekker laat lag.   Ek dink dit gebeur in die meeste gevalle.  Dit is maar grillerig om aan die aas te vat en om die hoek los te kry in die vis se bek is te erg! laugh

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Fri, 28/04/2017 - 11:27

Dennis, ek moet sê daardie platbek lyk nogal skrikwekkend as hy so sy witkant wys!!!, lyk amper asof hy wil begin menskop opvreet!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus