Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -11 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -19 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -19 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -20 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -21 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -23 hours ago

Cara-Camp woonwa handelaar in Somerset-Wes is verkoop

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek het 'n brief gesien van Cara-Camp wat bekend maak dat hulle handelaarskap aan All Out Caravan & Leisure (Pty) ltd verkoop is, hulle is die vervaardigers van Tuff Cats Caravans and Quantum Caravans.

Hoe meer dae hoe meer dinge.

Brits

Wessel Strydom

Mon, 07/10/2024 - 14:18

Ek mag verkeerd wees maar, Sovêr ek weet word Tuff cats en Quantum waens deur 2 verskillende vervaardigers gemaak.

Ek vermoed dat die besigheid, "All out caravan & leisure" dus net 'n oorkoepelende besigheid is wat genoemde waens bemark en verkoop.

Ek sien op Tuff cats wat in Centurion gebou word,  se webblad dat hulle reeds 'n "retailer" in Wes Kaap toon. Ek kon egter nie sien wie en waar presies dit is nie.  

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 07/10/2024 - 16:32

...........met 'n briefhoof gedateer 7 Oktober 2024 van Cara-Camp, onderteken deur Arnold Prosch, diekteur van die voormalige eienaars. Volgens die brief is die nuwe eienaars met ingang 1 Oktober 2024 All Out Caravan and Leisure (Pty) Ltd. en hulle is die vervaardigers van Tuff Cats Caravans and Quantum Caravans.

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 07/10/2024 - 17:17

... dit beteken net 1 ding---- daar is net te veel veral boswa-produkte en vervaardigers tans, en die kompetisie is sterk. Dus lei ek af dat Tuff Cats oorgekoop is deur "All out caravan &....". 

Ek was nog Augustus maand by 'n buitelug skou waar Tuff Cats nog uitgestal was.

Jy moet bietjie die WesKaap koerante dophou, ek het 'n voëltjie hoor fluit dat Infanta by Buffeljagsrivier ook uitgekoop is. Ek kan nie onthou wie het oorgeneem nie. Dit kan natuurlik ook 'n leuen wees. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus