Goeie more.
Die eerste dag van die laaste maand van die jaar. 'n Jaar wat amper veby gevlieg het.
Tee gemaak en die koffie is aan die gang. Die wat koffie en tee gaan drink geniet dit.
Lekker dag vir elkeen. die wat gaan kamp moet dit voluit geniet en veilig ry. So ook die tuisblyers soos ek.
Deon, die Kersfees of te wel…
Deon, die Kersfees of te wel Christusfees wat ek in glo is slegs die herdenking van my verlossser se geboorte. Niks anders nie
More almal. Ek groet gou…
More almal. Ek groet gou terwyl ek tee drink.
Ons het baie lekker gekuier (en geëet) met ons mense gisteraand. Nou het ek 'n vol skottelgoedwasser om te gaan uitpak. Dan regmaak om na die ander kinders te ry.
Ons gaan vandag na Marina Martinique. Dit is 'n pragtige privaat oord tussen Jeffreysbaai en Astonbaai, gebou op kanale en by die see. Ons slaap vanaand daar, so ek sien julle eers weer more.
'n Baie aangename Kersdag vir almal!
Dusty... Ek het niks lelik…
Dusty... Ek het niks lelik bedoel nie.
Nie almal glo die selfde nie. Daarom het ek vir almal n gelukkige dag toe gewens of jy n Christen. Jood Muslem of van watter geloof ook al is.
Lekke fees dag
Julle moet n lekke fees dag he saam julle geliefdis
Deon, geen aanstoot geneem…
Deon, geen aanstoot geneem nie. Lekker dag
More almal
More julle na n lekke eet dag is dit weer skouer aan die wiel julle moet ngatskop dag he gaan groot en die koffie jip loop soos stroop
Goeie more! …
Goeie more!
Hallo sleep nou
Ek hoop almal het 'n lekker dag gehad gister? Vandag moet ons kampgoed regkry vir more.
Lekker dag vir almal!
Day of goodwill
An extension of Christmas – or for most Saffers, a day to recover from the indulgence of Christmas – the Day of Goodwill is best celebrated with family and friends at the beach, next to a braai, or simply by practising goodwill unto others and sharing in the South African summer festivities.
Môre almal. …
Môre almal.
En so begin die aanloop na ons winter .... So met die opgewondenheid rond om Kersfees het dit ongesiens verby geglip..
More Segekok …
More Segekok
Ek wou sê dit voel vir my 'n bietjie koeler vanoggend.
Goeie more almal…
Goeie more almal.
Onweer en koel hier by ons ook.
Lekker dag
Middag almal, hoop julle het…
Middag almal, hoop julle het 'n puik Christus fees gehad gister, ons het onsself oor eet en vandag gaan ons so voorts.?
Dankie almal vir julle mooi…
Dankie almal vir julle mooi wense, ook vir jou Deon, veral omdat jy nie glo nie, maar ons tog respekteer vir wat ons in glo. Respek vir mekaar is die vertrek punt van gesonde kuiertjies.
Vir die wat in Kersfees glo... n Geseende kersfees. Vir die ander mag julle n dag vol vreugde en geluk beleef.
Middag Johann…
Middag Johann.
Die stilte hier op die forum bring vir my 'n groot glimlag, want ek is net so lui en rustig en geniet omn te weet ons lede doen almal ook dieselfde ![]()
Gaan so voort en geniet elke dag tot ons daai enetjie skink op die nuwe jaar.
Hello julle!
Hier is die vroumens ook alweer.
Ons is terug by die huis na 'n baie lekker kuier.
Jeffreysbaai en die omgewing loop oor van vakansiegangers. Hul karavaanpark is van hoek tot kant vol, het ons net in die verbyry gesien.
Ek dink ek sal ernstig moet detox voor ek die oujaar en nuwejaar aanpak.
Hello Freda, bly julle is…
Hello Freda, bly julle is veilig terug.
Anton, ek maak darem so nou…
Anton, ek maak darem so nou en dan 'n draai hier, so tussen die kuier deur.
Ons gaan nuwejaar op die plaas deur bring, dus swak sein, ek sal dan Vrydag vir julle almal 'n nuwejaar toewens.![]()
Ek kan nie wag vir Kersfees…
Ek kan nie wag vir Kersfees nie, dan kry ek my nuwe HiLux bakkie.
Toyota het gesê, hulle kom hom Kersdag aflewer.
As die koop nie suksesvol gaan wees nie, sal hulle nie kom aflewer.
Gelukkig is daar nog n paar dae oor voor Kersfees.





Goeie more!
Goeie more!