Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie forumvriende!! Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -52 seconds ago
Neef ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -2 hours ago
Auchterlonie Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
Molle Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Knoffel Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago
Rona Rock View Lodge Nelspruit Johann L -2 hours ago

Tee en Koffie

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more.

Die eerste dag van die laaste maand van die jaar. 'n Jaar wat amper veby gevlieg het.

Tee gemaak en die koffie is aan die gang. Die wat koffie en tee gaan drink geniet dit.

Lekker dag vir elkeen. die wat gaan kamp moet dit voluit geniet en veilig ry. So ook die tuisblyers soos ek.

Centurion

Voortrekker

Wed, 27/12/2017 - 05:35

Goeie more Deon smiley

Arie gaan sê vir daai mense op nr 18 hulle moet vinnig oppak en al hulle gemors optel,   ons is oppad!

Lekker dag vir almal.

PS.  Harry jy moet foto's laai van jou nuwe Hilux wanneer hulle hom aflewer laugh

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 27/12/2017 - 08:02

More Harry, Deon, Voortrekker en almal wat vandag hier inloer, geniet julle kort Vrydag. 

Anton, julle moet veilig sleep en sê groete vir Arrie.

 

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 27/12/2017 - 08:09

More Dusty, ek sien jy is aanlyn, geniet jou dag.

Uhm, Harry, jy gaan dalk teleur gestel word, christmas vader het vir my 'n ML 350 cdi met all the trimmings belowe, ek dink hy gaan plat sak wees en nie jou Hilux kan kry nie.?

0

Sopas van Thailand afgekom en veilig by die huis.

Nou gaan ek eers braai.

Het ek genoem van regte vleis, lam tjoppies en T-bones!!!!!!!!!

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 27/12/2017 - 12:32

Welkom terug van Thailand ou Frik middag almal julle moet n gatskop dag he Frik geniet daai braai ou mater

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 27/12/2017 - 12:36

Ek hoor kersfees is verby !!!!

Het toe nie nuwe Hi-Lux gekry nie crying

Hy sê hy sal vir my ou Hi-Lux 2 nuwe rubber matjies gee vir agter.

Ek moet glo eers meer as 200,000 km op die klok hê voor hy nuwe gee. 

Ek staan nou op 84,450 km (na 11 jaar).

So dit klink na n lang wag.........................

 

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 27/12/2017 - 12:41

Ek het nou net Pierre Du Plessis se wen geld van R 600.00 oorbetaal aan Strandskloof park.

Hy gaan vroeg volgende jaar daar kamp.

Hoop hy geniet dit

 

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 27/12/2017 - 15:36

Welkom terug in die land van rugby, chevorlet en braai vleis Frik,  glo julle het dit geniet. (Oops, sorry, Chev het onttrek,  en rugby is geskiedenis,  maar braai gaan daar gebraai word)

0
Centurion

Dusty

Thu, 28/12/2017 - 03:49

Goeie more.

Lekker stil op die oomblik. Nie n geluid nie. Sit nou met n beker koffie in die sitkamer.

Kon nie meer slaap nie.

Lekker Donderdag vir elkeen

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 28/12/2017 - 05:44

Goeie more almal! 

Ek drink 'n heerlike koffietjie hier tussen die 3 Berge en met duisende voeltjies wat sing. (lyk my Arie slaap nog) 

 

Lekker dag vir almal! 

0
Meyerton

Segekok

Thu, 28/12/2017 - 06:19

Môre Dusty en Anton en al die ander

Mooi dag vir almal. Geniet die kamp Anton   Nog net 2 slapies dan kamp ons ook.... tot volgende jaar toe...

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 28/12/2017 - 07:43

More almal julle moet lekke kamp die wat kamp van ons by werk gooi daai koffie en geniet hom

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 28/12/2017 - 10:44

Kersfees met al sy beplanning en viering is kapoet.   Die kuiermense het gekom en gegaan, die kos is opgeëet.   Dan kom jy weer bietjie terug aarde toe want die huis moet skoongemaak word en klere gewas word.laugh   

Ek hoop almal geniet hierdie dae, veral die wat kamp.   

0
Centurion

Dusty

Fri, 29/12/2017 - 06:47

Goeie more almal.

Laaste Vrydag vir die jaar en ook my laaste verlofdag. Weer Dinsdag terug op kantoor.

Koffie en  beskuit was nou heerlik.

Geniet die dag

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 29/12/2017 - 06:51

Goeie more Stoffel smiley geniet jou laaste verlof dag.

Ek drink no Milo en hier het sopas 2 verkleurmannetjies​​​​​​ uit die boom geval. Die een sit op my kop. 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus