Forums

So ietsie kekkers om na te kyk, 'n klompie kampe wat ek vanoggend afgeneem het so met my stappie deur Drie Berge
(ons kamp hierbo) ![]()
Anton, dit is waar. Dit lyk…
Anton, dit is waar. Dit lyk sommer lekker
Dit lyk regtig na 'n lekker…
Dit lyk regtig na 'n lekker kamp. Niemand kan kla oor koelte daar nie.
Dankie vir die foto's, dit is interessant om te sien.
Lus vir kamp
Mooi fotos lekke oord ons beurt kom kyk julle nou lus vir kamp










Mooi onder koelte bome