My droom om off grid te gaan kamp waar geen mauls geen krag en myle en myle se sand ,berge en bos is val stadig maar verseker in plek. Ek en Berdien besluit met die, gaan ons n voertuig aankoop wat ons nie bang, jammer gaan wees vir n krap of twee nie. Gaan die voertuig aanpas iets soos Segkok (Deon) Ek doen huiswerk al vir so 2 jaar en het toe op n Toyota Cruiser FJ 45 bakkie besluit hy kan die rowwe terein met n smile doen. My budget so R200000 meeste kamp toerusting wat ek nou het gaan ek gebruik vir normale kamp met caravan en ook off grid. Nou is dit vir die spaar van my droom dan hieja hieja hier kom die Mollers bos toe
Plank groote....
well dis omrede die bord is 2.4 x 1.4, dit cos so R350 by Builders....
asjyhom mooi werk kry jy en vrou-lief elkeen virri prys van R175 en dis so hele klomp pitte minder as n dem ongemaklike complicated ding wat jou een middle-vanni nag Oooo gats!!!!!!!!!!!! plats oppi grond gaan laat val![]()
Ooo ja jammer met die kappery vluit-vluit ek's uit...
Dankie sleep...
Deon, Warren
Die opstaan vannie grond af is nie lekke nie maar dis maar deel van die groter prentjie die bos die ruimte die stilte en eerste koffie innie oggend maak op vir dit
Alles val in plek
Alles begin in plek val en ja julle dis maar n paar rand om alles bymekaar te maak maar van julle weet as jy daar innie boendoes is waar dit net jy en natuur is , is al die tyd en sweet die moeite werd. Ek hou julle op hoogte
Daar is min dinge so lekker…
Daar is min dinge so lekker soos om 'n droom te verwesentlik, sien uit na jou terugvoering Shaun!
Ek hoop ek kamp jou raak…
Ek hoop ek kamp jou raak daar iewers in die bundu.....
Stem julle
Deon verseker ons mekaar nog raak kamp jip Gesie en Johann dis iets om na uit te sien
Shaun, ekself is besig met…
Shaun, ekself is besig met soortgelyke projek. Myne gaan nou nie n 4x4 wees nie. Gaan my gewone halfton Datsun bakkie daarvoor gebruik. Wil begin met die kanopie en dan ook die n tipe tent en laastens die slaapplek en krag
Is nou besig met die…
Is nou besig met die gereedskap om die pyp te buig.
Sodra ek begin met die kanopie sal ek foto's begin plaas op n ander draad
Lekker sleep nou!
Sodra ek begin met die kanopie sal ek foto's begin plaas
ek sien uit daarna dusty ![]()
Dusty ek sien uit na fotos…
Dusty ek sien uit na fotos van jou canopy
Lekke Dusty
Geniet dit om jou bakkie so te kry vir jou kamp sterkte ou maat
Verkoop my 1400
Besig om my nissan 1400 te verkoop daai geld gaan ek wegsit en nog spaar. Ek gaan daan Hillux 2.2 of 2.4 petrol koop hulle is donkies ek weet maar betrou baar.Al my ligte is ook nou verander na LED het Deon en ander se raad gevolg minder krag so gebruik = langer battery krag ja so val alles in plek stadig maar seker
Paar Hilux deur gekyk
Hilux bakkies jaar model 1988-2002 baie op die mark maar baie ouens wil goed aan jou afsmeer dis hoekom n ou seker maak van kondisie , diense ens voor jy koop. Maar ja ek soek daai Hilux sal kom op die regte tyd
sal kom op die regte tyd…
sal kom op die regte tyd
Ja swaer, as jy nie oorhaastig is nie gaan daai regte ene na jou toe kom
Haastige hond verband sy…
Haastige hond verband sy mond.
Shaun, die regte een sal kom, met geduld.
Ek stem Johann / Anton
Maar ek moet byse die ouens daar buite wil ook wrakke afsmeer met stories aan n ou
Ja julle so
Julle die soektog na my 4x4 bakkie duur voort maar ek het geleer moenie koop met hart koop met verstand die Cruisers maar skaars in die prysklas van R100000 - R180000 ek moet ook bieg ek kyk nou meer ook na n hilux innie selfde prysklas
Die RTT en Awning sal van…
Die RTT en Awning sal van Easy awn wees die RTT se naam is Easy awn Jazz en Awning 270 grade bat selfde wat Andre de villiers gebruik in Safari 4x4 , nou isw dit nog net die canopy wat ons moet besluit hoe se hulle die agter os kom ook innie kraal





Moenie warrie
Deon julle moenie warrie julle kap nie die draad nie dis lekke om almal se insette te lees Warren ek laaik