Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
kan nie wag.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 minutes ago
Len... Verskoning Wessel Strydom -7 minutes ago
Spur se Hot Rock Oktober 2026 saam gesels Geert -51 minutes ago
16 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Cordierite... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
"Hot Rock" steak Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago

My ( Ons ) droom begin

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

My droom om off grid te gaan kamp waar geen mauls geen krag en myle en myle se sand ,berge en bos is val stadig maar verseker in plek. Ek en Berdien besluit met die, gaan ons n voertuig aankoop wat ons nie bang, jammer gaan wees vir n krap of twee nie. Gaan die voertuig aanpas iets soos Segkok (Deon) Ek doen huiswerk al vir so 2 jaar en het toe op n Toyota Cruiser FJ 45 bakkie besluit hy kan die rowwe terein met n smile doen. My budget so R200000 meeste kamp toerusting wat ek nou het gaan ek gebruik vir normale kamp met caravan en ook off grid. Nou is dit vir die spaar van my droom dan hieja hieja hier kom die Mollers bos toe

Secunda

Sleep nou

Wed, 13/12/2017 - 07:36

Deon julle moenie warrie julle kap nie die draad nie dis lekke om almal se insette te lees Warren ek laaik

0

well dis omrede die bord is 2.4 x 1.4, dit cos so R350 by Builders....

asjyhom mooi werk kry jy en vrou-lief elkeen virri prys van R175 en dis so hele klomp pitte minder as n dem ongemaklike complicated ding wat jou een middle-vanni nag Oooo gats!!!!!!!!!!!! plats oppi grond gaan laat vallaugh

Ooo ja jammer met die kappery vluit-vluit ek's uit...

Dankie sleep...

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 14/12/2017 - 18:27

Die opstaan vannie grond af is nie lekke nie maar dis maar deel van die groter prentjie die bos die ruimte die stilte en eerste koffie innie oggend maak op vir dit 

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 04/02/2018 - 07:06

Alles begin in plek val en ja julle dis maar n paar rand om alles bymekaar te maak maar van julle weet as jy daar innie boendoes is waar dit net jy en natuur is , is al die tyd en sweet die moeite werd. Ek hou julle op hoogte

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 04/02/2018 - 10:28

Deon verseker ons mekaar nog raak kamp jip Gesie en Johann dis iets om na uit te sien

0
Centurion

Dusty

Sun, 04/02/2018 - 10:38

Shaun, ekself is besig met soortgelyke projek. Myne gaan nou nie n 4x4 wees nie. Gaan my gewone halfton Datsun bakkie daarvoor gebruik. Wil begin met die kanopie en dan ook die n tipe tent en laastens die slaapplek en krag

0
Centurion

Dusty

Sun, 04/02/2018 - 10:41

Is nou besig met die gereedskap om die pyp te buig.

Sodra ek begin met die kanopie sal ek foto's begin plaas op n ander draad

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 09/02/2018 - 02:53

Besig om my nissan 1400 te verkoop daai geld gaan ek wegsit en nog spaar. Ek gaan daan Hillux 2.2 of 2.4 petrol koop hulle is donkies ek weet maar betrou baar.Al my ligte is ook nou verander na LED het Deon en ander se raad gevolg minder krag so gebruik = langer battery krag ja so val alles in plek stadig maar seker

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 14/02/2018 - 07:19

Hilux bakkies jaar model 1988-2002 baie op die mark maar baie ouens wil goed aan jou afsmeer dis hoekom n ou seker maak van kondisie , diense ens voor jy koop. Maar ja ek soek daai Hilux sal kom op die regte tyd

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 08/05/2018 - 05:37

Julle die soektog na my 4x4 bakkie duur voort maar ek het geleer moenie koop met hart koop met verstand die Cruisers maar skaars in die prysklas van R100000 - R180000 ek moet ook bieg ek kyk nou meer ook na n hilux innie selfde prysklas

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 18/05/2019 - 06:18

Die RTT en Awning  sal van Easy awn wees die RTT se naam is Easy awn Jazz en Awning 270 grade bat selfde wat Andre de villiers gebruik in Safari 4x4 , nou isw dit nog net die canopy wat ons moet besluit hoe se hulle die agter os kom ook innie kraal

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus