Baie welkom by kampforum Bolander. Dit is lekker om nog 'n kapenaar hier by ons te hé! ![]()
Ek hoop jy gaan lekker saam kuier en kamp hier ![]()
Weet nie wat jou naam is nie…
Weet nie wat jou naam is nie maar welkom hier op ons lekker kuier Kampforum. Vertel ons van hoe en waar julle kamp en gesels lekker saam Bolander.
Baie dankie ,sal graag wil…
Baie dankie ,sal graag wil saampraat.Ek ken gelukkig heelwat foremlede by hul forumname, ek is Karoo Klong.Wil net die progammering van die forum baasraak en dan my geskiedenis op rekord plaas
sal graag wil saampraat…
sal graag wil saampraat
Karoo Klong? dit klink vir my bekend. Was dit op die weggesleepte forum?
Laat weet as jy vrae het oor die forum platform ![]()
Baie welkom Bolander
Ek ken tog vir Bolander! Ek weet ook wat sy naam is maar sal nie sê voor hy my toestemming gee nie.![]()
Baie welkom hier by ons. Ek hoop jy gaan dit, net soos ons, geniet om hier te gesels. Hier is baie lawwigheid maar ons kan regtig ook ernstig raak. So hier en daar is iemand wat maar verskoon moet word, maar ek is darem nie een van hulle nie. Ek is die soet tannie op die forum.![]()
Wie is Bolander
Nou weet ek ook wie is hy .
wie is hy? Ken ek hom?
Karoo Klong van die Boland
Kannie onthou of Dirk op…
Kannie onthou of Dirk op WegSleep forum was nie maar is tans ook op CP.
Welkom en lekker saam gesels…
Welkom en lekker saam gesels.
Dit wil voorkom of hier net so 10 mense op die forum is wat saam klets.
Die ander is redelik stil en luister (lees) seker lekker saam.
Kom mense laat julle gesels sodat ons ook julle persoonlikhede kan leer ken. He He
Ek onthou net 1 Dirk van die…
Ek onthou net 1 Dirk van die ou weggesleepte forum wat van die Boland is en dit is mnr Crafford? Ek sal hom nie vergeet nie want ek het altyd gedink hy was 'n ou werks kolega van my.
Ja ek was ook op Wegsleep…
Ja ek was ook op Wegsleep,dankie dat julle my onthou
As ek dit nie verkeerd het…
As ek dit nie verkeerd het nie, was jou weggesleepte avatar nie van jou op 'n seiljag nie?
Baie Welkom Dirk! Dit is nou sommer rede om fees te vier, 500ste lid is Dirk Crafford van Wegsleep forum ![]()
![]()
Watse Browser gebruik jy? Onthou chrome werk die beste vir hierdie forum en Internet Explorer word nie aanbeveel nie.
A, baie welkom Dirk alias…
A, baie welkom Dirk alias Bolander, ek onthou jou as 'n rustige, positiewe mens.
Dirk gee altyd net mooi…
Dirk gee altyd net mooi kommentare. En hy raak gladnie betrokke by faaaaiiitts nie. Net wat ons nodig het, iemand wat al die faaaaiiitts hier stopsit. ![]()





Baie welkom Bolander, soos…
Baie welkom Bolander, soos Voortrekker sê, gesêls lekker saam en geniet hierdie forum.