4 Keuses vir ons winter saamtrek naweek 26 Mei 2018 Kampforum het gesels met 'n paar kamp plekke naby Gauteng wat geriewe het vir winter kamp. Die volgende is vir ons aangebied.
Dube: -R600 per naweek vir staanplek van 4 & R100 ekstra pp, 1 voertuig
Bosveld Oase: - R500 per naweek vir staanplek van 4 & R100 ekstra pp, 1 voertuig
Kokoriba: R400 per naweek vir staanplek van 6
Bosfontein: R 600 per naweek vir staanplek van 4
Gebruik meningspeiling om jou kampeerplek keuse te maak!
Oorspronklike draad:
Ok, kom ons begin soek.
1. Datum:
Junie / Julie Skoolvakansie
September langnaweek, 21-24 Sep.
Begin Oktober, skoolvakansie
2. Plek:
Limerick Lodge, ek het navraag gedoen. http://limericklodge.co…
Lion Park, Gaborone. http://www.lionpark.co.b…
De Voetpadkloof. http://www.devoetpadkloo…
Weesgerus. http://weesgerus.co.za/a…
Hier is my 2018 se Kalender
Daar waar dit met 'n "b" gemerk is is waar ek reeds bespreek het.
As die verkiesings kommisie…
As die verkiesings kommisie se eenigste amptenaar verklaar ek hierdie verkiesing ongeldig
Bapsfontein
Johan L ek weet nou nie van gras vir die osse maar ek kan jou wed daar gaan gedans word .In die vroee 60's was dit die mekka van die orkeste en dans sal jy dans
Sniff! Julle ouens is somme baai lelik met my....
Sniff!
Julle ouens is somme baai lelik met my....
ek is oud...
vrek oud
Al verby senior citizen....
Kennie van goeters wat "scroll", en to ek die-ding uitintelik gekry, nie geweet dat ek moet verder af gaan....
WEET JULLE HOE LANK EK OP DAAI BLOOMING NAAME GEDRUK EN GEDRUK EN GEDRUK EN NIXS HET GEBEUR????
HUH?
So I'm off to the Leave me alone, I'm having a sulk corner.....
Ek gaan tannie teapot besoek.....
Warren, may I send you a can…
Warren, may I send you a can of worms?
Worms....
Worms.....
HUH!
Dis wat ek nou kry....
So let me tell you about worms.....
FIRST ADVENTURE
There I go fishing... Forget about dips / muties / scents....
Borstol cough mixture, Spar vanilla essence & good old worms....
5 beer cartons of blooming worms
Travel 300Km to Bloemhof <where worms cost a moer of a lot>, set camp and take my 5 beer cartons of worms down to the fishing rods...
Next morning.... EVERY SINGLE BLOOMING WORM IS GONE.... Beer carton’s are there... Sand is there.... Worms GONE....
They escaped through the naate of the beer cartons
ADVENTURE NOMMER EEN IN IT'S GLOORIE
NEXT ADVENTURE
Borstol cough mixture, Spar vanilla essence & good old worms....
5 beer cartons of blooming worms
Quick place to put them is on the floor of the Landy on the passenger’s side
Travel 300Km to Bloemhof <where worms cost a moer of a lot>, set camp and take my 5 beer cartons of worms down to the fishing rods...
Next morning.... EVERY SINGLE BLOOMING WORM IS DEAD.... Beer carton’s are there... Sand is there.... Worms DEAD....
The heat from the floor of the Landy killed them....
ADVENTURE NOMMER TWEE IN IT'S GLOORIE
Ne!
So to answer Arie?
Yes please send me worms.....
Nou wat moet ons nou sê, wie…
Nou wat moet ons nou sê, wie manupuleer nou??
Nou wat moet ons nou sê…
Nou wat moet ons nou sê
Dit was nie ek nie. Dit was Gryswater gewees.
Worms galore
Okay Warren you got me with the worm story .Reading worms /beer cartons and the plot thickens .Hmmmm now my mind is easy influenced by the slightest topic so here my 2 brain cells think Ahaaa he is going to tell us that the worms drank the beer then swam into the river and choked the fish to death .I am sorry Warren I ran away with your story![]()
kamp en sterre kyk
So.... Ek het gaan navorsing doen. Ek het my glase geraadpleeg, die sterre kaarte afgestof en ook die komper gevra, en...
Die naweek van 25 en 26 Mei gaan nogals 'n besonderse vroeër nag skouspel lewer wat hemel liggame aanbetref. Yip, 4 planete, 'n mooi sekel maan wat kraters pragtig sal vertoon en 'n rykdom clusters en nebula's !
Dit is die ideale naweek om 1 of 2 teleskope uit te sit en bietjie van nader te kyk hoe al die goed in lewende lywe lyk! Klink vir my na 'n "kamp en sterre kyk" saamtrek!
Nou dan doop ons dit "die…
Nou dan doop ons dit "die kamp sterre kyk saam trek met Noddy en die sterrewag vuur doop"?
More Dassie
Hehehe
2 years December holy-day's on the trot I buggered up my fishing adventures... ![]()
The third year I put the damn cartons <actually think they are mageu-cartons> into a plastic bag, and put them in the camper and FINALLY, third time lucky....
Had cheap, deceant, long wiggly worms to fish with....
Remember I camp waaay away from everyone, (Something like 20Km's) so it's not just a quick hop-skip-and-jump to go and get the blooming things.... Then you only get these tiny little red magoefties that you have to prop 20 of them on a hook and then you get a miserable little 1/4 kilo carpie....
But it was Arrie that for some odd reason wanted to send me worms..... So.....
I'm jolly well gonna hold him to his word next time I goes fishin-adventuring!![]()
Lyk vir my Bosfontein en…
Lyk vir my Bosfontein en Kokoriba jaag mekaar ![]()
More Johann.. Moerse guns vra.... Saamblief
My ou een brein celletjie wat verby 78 800 000 sekondes trek weet nog nie waar en waaneer die tweede sterrekyk byeenkoms is... Doen my saamblief n guns.... Sodra die ding aanmekaar is se my tog waar en waneer..
Daai ou Voortrekker leir van ons......![]()
Ek's seker hy weet nog nie nie waar hy sy ossewa will voorslag... Colonie van Duitsland of Die ou Transvaal....
Ek will ook vir William Shatner / Sophie Lauren / John Wayn en so anner paar sterre sien.....
Hehe Warren I will make sure…
Hehe Warren I will make sure you are aware of the dates: 25th May 2018, the place is still under debate?
Tussen....
............. al die twakpratery hierbo, wanneer is die 2de kamp nou en waar gaan dit plaasvind ?
wanneer is die 2de kamp nou…
wanneer is die 2de kamp nou en waar gaan dit plaasvind ?
Len, soos dinge desdae hier op kampforum gaan, lyk dit vir my ons gaan nou 3 X 2de saamtrekke he.
Dit is die naweek van die 25ste Mei
1. Opsie een is by Riverfront Noord van Pretoria
2. Dan Bosfontein in Bela Bela
3. Kokoriba






Net om almal tevrede te hou…
Net om almal tevrede te hou,gaan ons maar by Babsfontein saamtrek, weet net nie of daar weiveld vir die osse is nie.