
Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.
- Kokoriba - R400 per naweek vir staanplek vir 6.
Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister. - Bosfontein - R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…
Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.
Net gou een vraag... Is die…
Net gou een vraag... Is die besprekings al oop, ek wil sommer bespreek en betaal.
Is die besprekings al oop…
Is die besprekings al oop
Ek wag vir epos met bespreking inligting ens en die addisionele pryse soos 1 nag, ekstra nag, mid- week en ekstra voertuie.
Pla hulle gerus
- dan kan ons aksie kry?
Ai tog, ek is so lief vir…
Ai tog, ek is so lief vir familie, maar nou interveer hulle met 'n lekker kamp?
Grumble-mumble Grumble-mumble Grumble
I'm 72 800 000 seconds + old and you lot expect me to actually be able to read that?
Gimmie a bloomin break....![]()
Ek gaan beslis by hierdie…
Ek gaan beslis by hierdie kamp wees. Ek hoor Spekkies wil by Bosfontein wees maar ek neem hom nie kwalik nie want daar gaan lekker gratis pap en sous wees. Ek gaan maar wegbly want die laaste keer wat ek met hekse potions te doen gekry het was ek ge-ontvoer in die kattebak van 'n 87 Fiat en weer losgelaat in Swakopmund.
Ek het vandag 'n sms gekry van Warren wie lees hy soek iemand om 'n tent mee te deel by Kokoriba? Warren ek gaan sommer weer kyk om op iemand anders se staanplek tent op te slaan en jy kan mos maar saam met kamp. Bring net 'n grondseil want by mabalingwe het die miere my kaal gevreet.
Ek moet se dit gaan vreemd wees om sonder Spekkies te kamp maar danksy moderne tegnologie sal ek darem vir hom 'n boodskappie en versoek kan stuur op radiox5 Saterdagaand wanneer hulle pap eet by Bosfontein.
Ek dink dit is die eerste…
Ek dink dit is die eerste keer dat een forum, twee saamtrekke gelyk bevorder, dit is 'n baie groot plus vir hierdie forum?
Miskien moet Warren en Oupa…
Miskien moet Warren en Oupa Giep hulle op een staanplek staan want hulle gaan net met 'n tent kom.
goeie plan!
Gryswater kan sommer by ons kamp
Sien jy kans vir hom ?
Sien jy kans vir hom, gaan hy nie julle plek verspoel nie ?
Sien jy kans vir hom…
Sien jy kans vir hom
Sien ek kans vir hulle ![]()
Ai tog, ek moet eindlik…
Ai tog, ek moet eindlik ophou hier lees, ek gaan so uitmis.?
Won't matter guy or gal.....
Ek het vandag 'n sms gekry van Warren wie lees hy soek iemand om 'n tent mee te deel by Kokoriba? Warren ek gaan sommer weer kyk om op iemand anders se staanplek tent op te slaan en jy kan mos maar saam met kamp. Bring net 'n grondseil want by mabalingwe het die miere my kaal gevreet.
Just remeber.... I've got my standards... ANYONE that I share with.... ANYONE.... Got to have impecable references......
At least 80 years, 3 months bank statements, a cast-iron last will and testament made out to me and stating any changes hereafter are null and void, and a down-payment of R10 000 000 .00
Kokoriba Saamtrek
Noem net asb. julle is deel van die Kampforum se Saamtrek.
Ek het 'n e-pos van Renè du Toit van Kokoriba gekry, sy benodig die volgende inligting as jy bespreek:
* Naam en Van
* 2 Kontak nommers
* Fisiese Adres
* Tydperk
* Chalet/ Staanplek
* Hoeveelheid volwassenes?
*Hoeveelheid kinders/ (hul) ouderdom?
Dankie Willem. Ek het ook …
Dankie Willem. Ek het ook 'n epos gekry. 100% vooraf betaalbaar vir die naweek. So met bespreking gaan jy die volle R400 moet opdok.
Daar is std tariewe vir die midweek en ekstra voertuie en persone ens, maar die kortings daarop kan eers komende maandag vasgemaak word wanneer die eienaar terug is. Al wat ek met die eienaar oor die foon bevestig het was die naweek prys van R400. So indien daar lede is wat ekstra dae wil aanbly moet julle asb net wag tot maandag toe voor julle bespreek.
Willem, sy het gevra oor die besprekings en of dit direk deur lede gedoen word. Ek glo jy sal dit met haar reel?
maar hoe gaan ons hulle sien
Vir die tegniese mense en diegene wie graag wil weet hoe ek beplan om die lig vanuit die hemelruim vas te vang en tot op julle pupille te bring?
Ek beplan om 2 SCT teleskope saam te bring.

Die spieels maak dat mens 'n lang (1500mm) teleskoop op kan vou in 400mm.






Hendrik Craukamp. Dit…
Hendrik Craukamp. Dit gaan nou aangenaam wees om weer vir hom te sien.