Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -3 hours ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -3 hours ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -4 hours ago
Onrus Pryse Onrus woonwapark Goeie Hout -4 hours ago
Onrus Onrus woonwapark Goeie Hout -4 hours ago

April 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Koffie is weer lekker vanoggend.

Lekker ligte bui reen verlede nag gehad

Geniet die Sondag.

Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 14/04/2018 - 04:13

Goeie more Deon en almal wat hier lees.

Koffie is nou lekker.

Jy is reg. Staarsiekte is nie so lekker nie. Maar dit het nou maar deel van ons lewe geword 

Geniet hierdie Saterdag

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 14/04/2018 - 06:22

Goeie môre almal!smiley  'n lekker dag vir almal yes

Shaun jy moet lekker kamp by Natalia wink

Noddy, mag jy 'n gatskop uitsending hé vannaand!

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 14/04/2018 - 06:48

Aai oom Voorrie, dit gaan wilder as die wildtuin,  maar lekker so. Ek vang gou op met die drade en sien die mense is besig met heksery hier. Whahaha, nou wag ek vir 

die Sangoma om sy gesig te wys. ?????

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 14/04/2018 - 07:51

Ja, Gesie, ek kan my net voorstel hoe sit Arie ewe knorrig daar op sy tentstoep in die oggend.

Ek hoop almal is gesond en gelukkig op hierdie nuwe dag.  Geniet hom!

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 14/04/2018 - 08:00

Goeie môre Arie en Freda smiley

knorrig daar op sy tentstoep

dink net hoeveel toewyding dit moet neem vir Arie, om deur die oggend slaap, skete, knorrigheid en al die uitdagings wat ou mense in die oggend beleef -  hier te kom aanteken, die koffie draad opspoor en 2 letters kom plaas?

As dit 'n goeie oggend is dan sê hy Môre - dit is 4 letters!

Ek wonder of Arie 'multitask' in die oggende? ? 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 14/04/2018 - 08:15

Goeie more vriende en vriendinne, geniet hierdie heerlike amper koel oggend, diegene wie kamp, geniet dit vir ons ander ook sommer.

Gees wat verdwaal het,bly jy kom spook weer hier!

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 14/04/2018 - 19:48

Goeie naand vriende !

Ek het 'n klein koffiebekertjie-icon links van "Alle onderwerpe", bokant "Nuutste Forum onderwerpe" opgemerk.  Was baie opgewonde dat 'n kliek daarop my na die laaste blad van die Koffiedraad sou neem.  Ongelukkig nie, ook elke keer na bl.1

Anton. kan jy nie 'n plan maak nie ?

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 14/04/2018 - 20:02

kan jy nie 'n plan maak nie ?

naand Len. smiley

Kan iemand nie asb help nie!?   Een van die slim mense.  Hoe moet ek die skakel skryf vir die koffie draad om op die laaste blad oop te maak? 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus