Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
More almal. n Mooi dag vir…
More almal. n Mooi dag vir almal.
Ja dit is maar weer so.. staarsiekte is nie vir kinders nie...
Goeie more Deon en almal wat…
Goeie more Deon en almal wat hier lees.
Koffie is nou lekker.
Jy is reg. Staarsiekte is nie so lekker nie. Maar dit het nou maar deel van ons lewe geword
Geniet hierdie Saterdag
More more almal,…
More more almal,
Geniet die saterdag,
Kuier vanaand weer lekker saam "Om Die Kampvuur"
More more al die mooi mooi…
More more al die mooi mooi mense en oom Voorrie.
hoe laat jy my nou skrik! …
hoe laat jy my nou skrik!
Môre Geeswatverlorewas
Hoop jy het 'n goeie week gehad.
Aai oom Voorrie, dit gaan…
Aai oom Voorrie, dit gaan wilder as die wildtuin, maar lekker so. Ek vang gou op met die drade en sien die mense is besig met heksery hier. Whahaha, nou wag ek vir
die Sangoma om sy gesig te wys. ?????
Oom Arie is nie n oggend…
Oom Arie is nie n oggend mens nie dink ek ????
More allie mense
Ja, Gesie, ek kan my net voorstel hoe sit Arie ewe knorrig daar op sy tentstoep in die oggend.
Ek hoop almal is gesond en gelukkig op hierdie nuwe dag. Geniet hom!
Goeie môre Arie en Freda …
Goeie môre Arie en Freda ![]()
knorrig daar op sy tentstoep
dink net hoeveel toewyding dit moet neem vir Arie, om deur die oggend slaap, skete, knorrigheid en al die uitdagings wat ou mense in die oggend beleef - hier te kom aanteken, die koffie draad opspoor en 2 letters kom plaas?
As dit 'n goeie oggend is dan sê hy Môre - dit is 4 letters!
Ek wonder of Arie 'multitask' in die oggende? ?
Goeie more vriende en…
Goeie more vriende en vriendinne, geniet hierdie heerlike amper koel oggend, diegene wie kamp, geniet dit vir ons ander ook sommer.
Gees wat verdwaal het,bly jy kom spook weer hier!
Môre sê, of moet ek eerder…
Môre sê, of moet ek eerder middag sê vir die Slaap siekes ?
Geniet jou dag in vrede.
GN
Goeie naand vriende !
Ek het 'n klein koffiebekertjie-icon links van "Alle onderwerpe", bokant "Nuutste Forum onderwerpe" opgemerk. Was baie opgewonde dat 'n kliek daarop my na die laaste blad van die Koffiedraad sou neem. Ongelukkig nie, ook elke keer na bl.1
Anton. kan jy nie 'n plan maak nie ?
kan jy nie 'n plan maak nie …
kan jy nie 'n plan maak nie ?
naand Len. ![]()
Kan iemand nie asb help nie!? Een van die slim mense. Hoe moet ek die skakel skryf vir die koffie draad om op die laaste blad oop te maak?
Een van die slim mense. …
Een van die slim mense.
Voorie ek het ook al van sulke mense gehoor...





hoop dit het goed gegaan…
baie goed dankie - dalk 2 projekte?