Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
Dagsê...
Dagsê almal.
Oom Voortrekker ek is nou nie eintlik slim met die forum bladsye nie
maar hoekom maak jy nie die link op daai koffie beker knoppie dieselfde as die link wat jy gebruik op "last" onder aan wat dan direk na die laaste bladsy toe gaan nie?
Lekker aand vir almal verder.
Goeie more almal…
Goeie more almal.
Sit ek vanoggend langs n batterylampie en koffie drink. Krag is af vanaf so half nege se kant gisteraand. Alweer kabels gesteel. Miskien kry ons vanmiddag laat anders more eers weer krag.
Lekker Sondag vir elkeen
Goeie môre almal Lekker dag…
Goeie môre almal
Lekker dag ![]()
Gerhard, dankie. hmmmm. Ek het al baie probeer om Len se koffie skakel te fix, maar kom nie reg nie. Ek sal vir een van die slim mense moet vra, maar eers moet ek 'n slim mens vind. ?
dit lyk vir my die laaste bladsy skakel word gegenereer elke keer as die bladsy laai. As jy dus op die laaste skakel regs kliek en die link copy, sal jy sien die link verwys klaar na die huidige 'laaste' bladsy se nommer. Ek soek dus die HTML kode of URL 'kode' vir hierdie tipe skakel wat outomaties na die laaste bladsy van 'n node gaan in Drupal 8
Stoffel ek hoop julle kom…
Stoffel ek hoop julle kom reg met die krag. Diemsonnetjie is amper hier.
More Kampforum
Hierts op hierdie Sondagoggend! Ek hoop almal is rustig. Geniet die dag.
More Kampforum.co.za, geniet…
More Kampforum.co.za, geniet hierdie dag voluit.
Gerhard, daai nommertjies vat jou direk na die laaste inset wat jy, as die lid nog nie gelees het nie. Ek vermoed dat dit voldoende is, tensy ek Len verkeerd verstaan?
Goeie morê
Goeie morê
Anton ek sal so bietjie verder kyk of ek iets sien, anders my broer vra of hy weet wat kan gedoen word. Hy doen dit vir 'n lewe en ken die goed bietjie beter. Gaan net nie vandag veel daaraan doen nie want dis vroulief se verjaardag. ![]()
Rustige dag vir almal
Môre sê julle oulike kampers…
Môre sê julle oulike kampers.
Ek gebruik weer elke keer die "Aktiewe Forum Onderwerpe" en klik net op die nommertjie onder die " ? " dan neem hy my na die laaste een wat ek nog nie gelees het nie en so weet ek ek bly opdatum met wat ek nog nie gelees het nie.
vroulief se verjaardag. …
vroulief se verjaardag.
Sê vir haar 'n baie glukkige verjaardag van almal hier by kampforum!
dis vroulief se verjaardag…
dis vroulief se verjaardag.
Amper mis ek dit ook. Sê vir haar BAIE geluk met haar verjaarsdag.
Ja, die nommertjies langs…
Ja, die nommertjies langs die Aktiewe of Nuwe onderwerpe werk net die beste. Jy mis geen insette so nie. Gerhard, geluk aan jou vrou, geniet die dag saam.
Haai Gergard, baie geluk aan…
Haai Gergard, baie geluk aan jou vrou met haar verjaardag, mag dit die beste jaar tot nog toe wees.
Ek gebruik ook net soos…
Ek gebruik ook net soos Willem daai nommertjies, dit werk vir my baie lekker?
Gerhard. Dra ons…
Gerhard. Dra ons gelukwensing aan jou vrou oor. En jy moet haar vandag bederf.
Decaffeinated koffie…
Decaffeinated koffie.
Wie van julle hou van decaffeinated koffie.
Ek koop altyd die blou pakkies van Cafe Enrista. Is mal oor dit. Dit het net baie duur geword. Hardloop nou so R 45.00 vir 10 sakkies, as dit nie op n special is nie.
Was gister by De Deur vlooi mark en sien toe daar is pakke vir R 28,00. Met verval datum van 2019.
Ek koop toe sommer 30 pakke. Weet nie of dit van n trok afgeval het nie.
Nou gaan ek vir n rukkie koffie drink.
Ek drink dit nie, maar klink…
Ek drink dit nie, maar klink na 'n goeie prys.
Niks teen jou inset bedoel…
Niks teen jou inset bedoel nie Harry, maar al hierdie "name coffees" proe, vir my, al verder weg van koffie.
Ek moet darem noem, ek drink nie baie koffie nie, as ek koffie drink, moet dir Ricoffy wees.





Okay, dan is ek julle "slim…
Okay, dan is ek julle "slim mense"?
Kliek op die nommertjie lang die draad se indeks, dit neem jou na die laaste inset wat jy nog nie gelees het nie.